LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleinbron Villa | LekkeSlaap
+9

Kleinbron Villa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grevillea-straat 21, Kleinbron Estate, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Kleinbron Villa bied gerieflike verblyf in 'n dubbelkamer met 'n privaat ingang. Die gastehuis is op die veilige Kleinbron-landgoed in Brackenfell en is ideaal vir oornag- of naweekverblyf.

Dié privaat gastekamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is WiFi en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Tee en koffie word voorsien.

Die gastehuis het 'n swembad en braaigeriewe wat gaste kan gebruik.

Die veilige landgoed is minder as 2 km vanaf Cape Gate Shopping Centre en Cape Gate Mediclinic.

Slaapplek

’n Bespreking by Kleinbron Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Kleinbron Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Grevillea-straat 21, Kleinbron Estate, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinbron Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grevillea-straat 21, Kleinbron Estate, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9d7d97381827ddc6f5f9e64a4a7087b0d499c2cc0b63fd9da1ec34cf7516b944d1fb3412044a1052374644b730ac63340d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 3 5 1 5 21 Grevillea Street Kleinbron Estate 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.852853774399 18.683724539293
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!