LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleine Constantia Boutique Guest House | LekkeSlaap
+11

Kleine Constantia Boutique Guest House

Gastehuis
Cabernet Sauvignon
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ingerig met die sagste katoenlinne, 'n koninggrootte-bed en 'n Persiese mat vir gaste se absolute gerief. Die dieprooi-skakerings dra by tot die gesofistikeerde en elegante atmosfeer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Pinot Noir
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike kamer is ingerig met al die pragtige, warm kleure van herfs van goudgeel- tot dieprooi-skakerings. In dié kamer kan jy heerlik ontspan terwyl jy 'n boek lees of een van die verskeidenheid teesoorte geniet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Sauvignon Blanc
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is geïnspireer deur dit ligte, blomryke boeket en die intense vrugtegeur van Sauvignon Blanc. Die kamer het 'n uiters rustige atmosfeer en jy kan net agteroor sit en die gemaklike koninggrootte-bed geniet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Chardonnay
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is geïnspireer deur die botterkaramel- en marmelade-geure van Chardonnay met 'n neut-nasmaak. Die kamer het 'n ontspanne atmosfeer en jy kan 'n drankie van jou keuse by die kroegie geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Pinotage
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Pinotage-kamer is deur die tipiese dieprooi variëteitswyne met rokerige, braambos en aardse geure geïnspireer. Kom ervaar se aards geure terwyl jy die privaatheid en stil atmosfeer geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Chenin Blanc
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Chenin Blanc-kamer is deur die geure en kleure van die wyn geïnspireer. Kom geniet die ruim kamer terwyl jy aan 'n glasie teug.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 90% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calendula-laan 1014, Weltevreden Park Uitgang 45, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4ZDE1Yzc3LTU1NjUtNDQ0Ny04ODMwLWIyMjk1OGU4NDJiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag, vir 2 mense 1014 Calendula Avenue Weltevreden Park Ext 45 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.13977 27.91371
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!