Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Hansie Kothuis

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 13, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kleine Hansie Kothuis is 'n selfsorgkothuis vir 3 gaste in die Karoodorpie, Sutherland.

Die oopplan-kothuis het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed, driekwartbed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Gratis koffie, tee, melk en suiker word met aankoms voorsien.

Daar is 'n TV en indien gaste DStv verlang, moet hulle asb. hulle eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring. Daar is 'n verwarmer en elektriese kombers in die winter, asook draagbare lugversorging en 'n waaier in die somer.

Braaigeriewe, stoele en vuuraanstekers is beskikbaar en gaste moet asb. hulle eie vuurmaakhout saambring. Daar is veilige parkeerplek.

Kleine Hansie Kothuis is langs die plaaslike restaurant en kruidenierswinkel, en dit is 1 km vanaf ander winkels en 'n verskeidenheid besienswaardighede. Gaste kan ook SALT, die Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop, besoek. In die winter kan gaste in die sneeu baljaar en in die lente die blommeryk bewonder.

Slaapplek

’n Bespreking by Kleine Hansie Kothuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Area
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Kleine Hansie Kothuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Buitekantstraat 13, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kleine Hansie Kothuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 13, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd0c034c8b6f7698bae4bb1a8600119bf1254459e18fb0ec9cde4266af14f2fd79fb022c0b14192cc483800e4a904b68267?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 46 5 1 5 13 Buitekant Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.391692488701 20.662030727509