Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Kaap

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Kleine Kaap
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jolandé B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandé B
Gesin met tieners

Een van die mooiste en vreedsaamste plekke waar ons al ooit oorgebly het.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debby V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby V

Wonderful farm stay in a beautifully and well-equipped house.

Our family had a fantastic stay at the guest house. The guest house was spacious and comfortable, with a well-equipped kitchen and a stoep and outside braai area with a beautiful view over the garden and farm. The location was perfect, not too far from Oriana. The host was very welcoming and attentive and directed us when we got lost and waited patiently for us to arrive. Thank you for making my stay so memorable. I highly recommend this guest house to anyone looking for a relaxing and enjoyable vacation. We appreciated all the extra small touches, such as the filter coffee and plunger, room spray, air fresheners, tissues, cleaning materials, braai grid, wood, and fire starters, to name a few. The hostess clearly has a good eye for detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Lekker privaat en het springbokke in die lande geniet terwyl ek braai. Sou graag 'n stort verkies het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharien J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharien J
Gesin met tieners

Rustige, veilige en stil plek.

Kleine Kaap is op 'n plaas geleë. Die plaaspad is veilig en maklik om te ry. Die blyplek is pragtig en luuks. Melanie is behulpsaam en vriendelik. Ons kon die aand rustig buitebraai en na die duisende sterretjies kyk. My gesin het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita V
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Rustig, skoon, netjies, pragtig, vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Gesin met klein kinders

Charming and spacious.

We were 3 adults, a 10-year-old and toddler. There was so much space with lovely decor. The beds were very comfortable and the bathrooms were spacious. There is not much to do in the area other than visit Orania, but the farm itself was a pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Gesin met tieners

Baie netjiese plek met vriendelike ontvangs.

So mooi en rustig! 'n Kleine paradys.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Onbeskryflik.

Voorwaar een van die betere gasteplase om op te bly. Ek beveel die plaas en sy geriewe aan vir enigiemand. Melanie se diens was tops en als was net soos ons dit nodig gehad het. Ons sien julle weer beslis een van die dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S
Saam met vriende

Oorslaap saam met vriende op pad vanaf Hartenbos terug huis toe.

Het nogal baie gereën en die grondpad was nat, ons motorfietse op die sleepwa was baie vuil toe ons by Kleine Kaap aankom, maar Melanie het dadelik gereël dat haar man hulle vir ons afspuit. Wou ook reël om ons dorp toe te vat om kos te gaan koop, maar ons het besluit om te braai. Het baie lekker gebly en sal definitief weer gaan en hulle aanbeveel. Die plek is pragtig en hulle diens is uitstekend. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wondelike plaasatmosfeer.

Baie mooi plek weg van die dorps omgewing, jammer ons kon nie meer tyd spandeer nie. Sal maklik vir 'n naweek kan totaal uitrus onder die druiwe prieel wat die stoep bedek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Gesin met klein kinders

Lieflike plaaservaring.

Baie netjiese en ruim 3 slaapkamer woonstel buite Orania. Ware herehuis met 'n grasperk waar die kinders kon baljaar. Onderdakparkering in die stoor. Die kinders het ook geniet om die spilpunte en koringlande van nader te leer ken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met vriende

'n Lekker verrassing.

Hierdie plek was so spesiaal. Alles was so netjies en skoon en dit voel of jy in n eg Kaaps-Hollandse huis slaap. Die tuin en ligging is pragtig. Die grondpaadjie soontoe is baie mooi en Melanie is 'n vriendelike gasvrou. Wens ons was langer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Werklik baie lekker gebly. Gasvrou was wonderlik! Die stort het my hart gesteel en die ander geriewe was van hoogstaande gehalte. Dankie julle, ons het dit baie geniet. Sien julle weer Januarie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer en pragtige, groot plek wat gerieflik is vir 'n paar dae en as mens 'n hele gesin is.

Pragtige, netjiese plaas met besproeiing naby die Oranjerivier en Orania. Vir die wat Orania van nader wil leer ken, is dit die ideale plek. Die grondpad kan dalk vir diegene wat nie grondpad ken nie, 'n andersheid wees. Woonplek self is pragtig en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Lekkerste plek.

Persoonlike, vriendelike diens van eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsha W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha W
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Kleine Kaap is beautiful! Die huis is pragtig, skoon, netjies en baie stylvol. Melanie is 'n ongelooflike gasvrou. Sy is beskikbaar, SMS jou voor en na die tyd, en maak seker jou verblyf is lekker. Ek sal Kleine Kaap beslis vir ander mense aanbeveel, en sal beslis myself weer daarheen gaan. Welgedaan Melanie met puik verblyf en flinke diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tossie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tossie M
Gesin met tieners

Lieflike oornag of langer tydperk.

Als was puik, baie netjies en modern met letterlik als wat nodig is en nog baie meer. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Attiesdraai Plaas, Karoo, 50 km buite Hopetown, 8752, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee7fb346da61ad7fa43fcea017753419c8f75acc1a9bd241bd76237480ab560666ea168474e302d9635fc103deb966e5f4d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense 17 5 1 5 Attiesdraai Farm Karoo 8752 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.8253748 24.472296