Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Nessie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Bat-weg 73, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kleine Nessie is sentraal geleë in Worcester en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die eerste woonstel is op 'n residensiële perseel en beskik oor 'n oopplan-kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Verder is daar 'n TV met DStv en eetarea met plek vir 2.

Braaigeriewe en 'n klein tuin is beskikbaar.

Die tweede woonstel het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 3 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die eenheid het ook 'n aparte braaikamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel en mikrogolf.

Veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek op die perseel word voorsien.

Daar is 'n omsetter wat krag aan die ligte en WiFi tydens beurtkrag voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Kleine Nessie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • De la Bat-weg 73, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleine Nessie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Bat-weg 73, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7daf443e864e9b4dfbeed282f8159e9c2cdf05010b238d03b66b9e159cf68f2a060c731b8df1aad2fe1320917e8bc9396cdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 73 De la Bat Road Roux Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.629973332746 19.459013150376