Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Venesië

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Kleine Venesië
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Bonnita V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnita V
Gesin met klein kinders

Heerlik, netjies en ontspannend gewees!

Ons het ons Desember vakansie vreeslik geniet en heerlik ontspan so op die Tyger Waterfront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleine Venesië se terugvoer

Baie dankie, Bonnita, vir die goeie resensie en puik gradering. Julle was uitstekende gaste wat ek met graagte in die toekoms sal akkommodeer en vir eienaars sonder voorbehoud aanbeveel. Mooi bly.

Kleine Venesië
Ada V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada V
Gesin met tieners

Goed ingerig, modern gemebuleerd en naby aan alles wat benodig is.

Netjies, goed ingerig en onderhou. Het Netflix en DStv en UPS inverter vir load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely property. Good location. Helpful host.

The flat is very centrally located being close to the N1 and the Durbanville Hills wine district. It also has quite a few good restaurants within walking distance. Tyger Valley Centre is also within walking distance. Even though she was away on holiday herself, Joan was a very helpful and communicative host. The flat is very well equipped. I think my only two negatives don't pertain to the actual property but are more something you should be prepared for: The waterfront is fresh water so plenty of mosquitoes; we couldn't really use the outside space much in the evenings. A few properties on the waterfront have generators and when these kick in at night the water seems to have a bit of an amplifying effect. All in all a very pleasant experience - would use it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleine Venesië se terugvoer

Thank you, Clinton, for your positive and honest review. It is well appreciated. So sorry about the "mosquitoes" called midges, gathering around dampness. No bites, however, but their numbers just increased tremendously after the heavy rains just before your stay. Unfortunately, I was not in town to try to get rid of these little flying insects. I saw on the WhatsApp group that many residents were complaining at the time. My apologies that this has marred your stay, as the balcony is such a nice spot to enjoy, especially in the evening. We shall certainly try to improve this. Regards, Joan

Kleine Venesië
Carlo H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lag lag van die beste.

Modern, skoon en woonstel is perfek geleë. Ry afstand van die see. Wynplase net 'n klipgooi weg. Reg in die middel van die al die Beste restaurante. Awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleine Venesië se terugvoer

Baie dankie, Carlo, vir die baie mooi resensie. Ek is bly julle het die eenheid en omgewing geniet. Kom gerus weer, Joan.

Kleine Venesië
Farida M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farida M
Besigheidsreis

Definite value for money and more,very relaxing and refreshing experience.

Home away from home, Joan was wonderful and very hospitable, she made our stay very pleasant. She is very organised and professional. Will definitely come back and I will recommend all my friends and family. The view is so refreshing and peaceful. The apartment is very neat and comfortable, it has everything that you may need. Thank you Joan for everything, you are a perfectionist.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleine Venesië se terugvoer

Thank you Farida, for your awesome review. It was an honour to have met you. Do visit again.

Kleine Venesië
Marjorie Natalie N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie Natalie N
Gesin met klein kinders

The host Joan went far an beyond to make our stay pleasant even in the midst of loadshedding.

Relaxation, tranquility worth every cent. The view speaks for itself. Thanks Joan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleine Venesië se terugvoer

Goeienaand Marjorie
Jou vleiende resensie word hoog op prys gestel. Ek is bly julle verblyf was na wense. Kom kuier gerus weer in ons pragtige Wes-Kaap.

Kleine Venesië
Laremy L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laremy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Uitstekende skoon blyplek met alles wat jy nodig het en pragtige uitsig oor onder meer die klomp eetplekke rondom jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleine Venesië se terugvoer

Baie dankie. Laremy, vir die baie positiewe gradering en vleiende resensie. Ek is bly julle was gelukkig met wat die eenheid gebied het. Kom kuier gerus weer! Groete Joan

Kleine Venesië
Angelique O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique O
Gesin met klein kinders

Fantastic.

The service and friendliness is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul L
Saam met vriende

Goed geleë en waarde vir geld.

Goed geleë, goed toegerus en skoon. Naby Tygervalley, hospitale en die N1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleine Venesië se terugvoer

Baie dankie Paul, vir die positiewe terugvoering. Kom kuier gerus weer!
Groete
Joan

Kleine Venesië
Muriett D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriett D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik! Silwerskoon en alles in werkende orde.

Groot gerieflike stort 'n bonus beslis. Stylvol, tog gerieflik met hartsgevoel. Kom beslis weer. Duidelik in 'n ander klas. Waarde vir geld. Wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleine Venesië se terugvoer

Baie dankie Muriett, vir die vleiende gradering. Dit word opreg waardeer. Ek is bly dat die eenheid aan jul verwagtinge voldoen het en dat dit kon bydra om die kuier in die mooi Kaap te veraangenaam. Kom gerus weer. Groete

Kleine Venesië
Cheryl N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl N

We booked a 7-day holiday stay.

We couldn't have wished for more! Beautiful apartment, great location and a super host. Absolutely everything we needed and we will definitely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleine Venesië se terugvoer

Hi Cheryl,
Thank you for your amazing review. I am glad that you have enjoyed your stay. You were super guests. Thank you for your support. Hope to see you again. Stay safe.
Regards,
Joan

Kleine Venesië
Johan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie lieflike plek en sal dit enige tyd aanbeveel.

Het lieflik gebly, sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merlyn W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlyn W
Saam met vriende

Excellent.

The place is nicely done and very comfortable to stay in. The sleep quality was excellent. Joan is an amazing woman.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Gesin met klein kinders

Loved it!

Ons is mal oor die verblyf! Dit is baie veilig, skoon en pragtig! Alles in die woonstel is van goeie gehalte en alles wat jy nodig het is daar. Die eienaar was ook die heeltyd in kontak met ons om seker te maak dat ons tevrede is met alles. DStv en WiFi is 'n groot bonus veral as jy 2 kinders het om besig te hou in die aand. Sal definitief die plek aanbeveel. Baie dankie Joan vir jou goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleine Venesië se terugvoer

Goeiemore
BAIE dankie vir die baie positiewe terugvoering. Ek is so bly dat julle die plekkie geniet het. Baie dankie, hoor.
Mooi bly!
Joan

Kleine Venesië
Michelle G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Enkelreisiger

The Kleine Venesië is truly fabulous with a spectacular view.

The hospitality was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleine Venesië se terugvoer

Hi Michelle
Thank you so much for your positive comments regarding your stay at Kleine Venesie.
Regards
Joan

Kleine Venesië
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfront-weg, Tyger Quays 112, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA100bc0088d2ee6a55b5aa0474ff2130c0ec6a258b818d74d0387d381334812da12b8a726b7fd416d7959a8c40eef5d70ac7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 Waterfront Road Tyger Quays 112 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.876283518102 18.629300670831