Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinkloof Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Cactus-kothuis
Selfsorg
Leccino-kothuis
Selfsorg
Frantoio
Selfsorg
Kalamata-kothuis
Selfsorg
Mission-kothuis
Selfsorg
Manor House
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Geen breekskadedeposito word gehef nie, maar gaste sal aanspreeklik wees vir enige breekskade.

'n Sak vuurmaakhout word voorsien en ekstra sakke kan gekoop word.

Ander items soos vuuraanstekers, kerse, vuurhoutjies, 'n rooster en tange word voorsien.

Let asb. dat die kothuise nie 'n mikrogolf het nie.

Vullissakke, sout en peper, Engelse en rooibostee en skoonmaakmiddels is beskikbaar.

Die eenhede is troeteldiervriendelik vir goed gemanierde diere, mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 464
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 464
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 464
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenebrug Plaas 153, Erfdeel 4, 15 km vanaf Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy153WCrDG98hn4NrG8o5DzkRlzP0lHwYMeA9BhSDVHmsVJD7Hq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 464 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 Steenebrug Farm 153 Portion 4 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.794932 18.779817