LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleinkrantz Beach Villa | LekkeSlaap
+35

Kleinkrantz Beach Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscusstraat 1472, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kleinkrantz Beach Villa is 'n pragtige en luukse villa in die bekoorlike kusdorpie Kleinkrantz in Wildernis. Die smaakvol versierde vierslaapkamer-villa is oorkant die strand geleë.

Die dubbelverdieping-vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is 2 kamers wat na die see front op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Bo is daar is kamer wat na die berg front met 2 enkelbeddens en toegang tot die braaistoep, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n lieflike sitkamer met gemaklike rusbanke.

Onder is daar 'n slaapkamer wat na die swembad front met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, 'n ruim oopplan-sitkamer met 'n kaggel, 'n versonke eetkamer, toegeruste kombuis en 'n gastebadkamer. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus.

Skuifdeure maak op die beskutte swembad en tuin aan die een kant oop en bied 'n uitsig oor die strand aan die ander kant. Daar is ook 'n omheinde tuin, onbeperkte WiFi, 'n slim-TV met DStv, 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in die kombuis en direkte toegang tot die huis vanuit die elektriese motorhuis. Die eenheid het 'n alarm wat aan 'n gewapende reaksie-eenheid gekoppel is, asook 'n kluis vir gaste se besittings.

Die villa is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat saam reis. Die area bied verskeie buitelug-aktiwiteite soos valskermsweef vanaf die sandduine, visvang en lang wandelings op die strand. Kleinkrantz bied 'n plaaslike winkel en restaurant en toegang tot 'n verskeidenheid restaurante, winkels, plaaslike markies, riviere, branderplankbestemmings en strande in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Kleinkrantz Beach Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hibiscusstraat 1472, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscusstraat 1472, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5192fcbd5cc8935a95a557bb54ac7c0879bb93a4acbfc286e0fca5399535d675af92cb74580deb31eda52b6d0760e61dfb6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000  per nag (plek vir 8) 1472 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.004604 22.6541547
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!