LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleinkrantz Beach Villa | LekkeSlaap
+35

Kleinkrantz Beach Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 1000 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Kleinkrantz Beach Villa
Selfsorg
Huisreëls

- 'n Eenmalige skoonmaakfooi van R1000 en terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die instansie 1 maand voor aankoms betaal word.
- Die eiendom word voor gaste se aankoms skoongemaak en ontsmet. Komplimentêre saniteermiddel word voorsien en gaste moet asb. ook saambring.
- Maksimum 8 gaste in 4 slaapkamers.
- Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
- Bring asb. julle eie bababed en hoë stoeltjie saam. Daar is nie veiligheidsrelings nie.
- Geen harde musiek of geraas ná 22:00, respekteer asb. die bure.
- Troeteldiere is welkom op versoek, onderhewig aan die eienaar se bevestiging. Bepalings en voorwaardes geld.
- Rook is verbode binne, gooi asb. alle stompies in 'n asbak wat voorsien word weg, nie op die stoep, in die tuin of by die toilet af nie.
- 'n Laatinklokfooi van R200 word in kontant met aankoms betaal word as gaste ná 18:00 inklok.
- 'n Ekstra skoonmaakfooi sal gehef word indien gaste nie die eiendom in dieselfde toestand laat as waarin hulle dit gevind het nie of later uitklok.
- Daar is nie 'n veiligheidsnet of heining by die swembad nie so gaste moet 'n ogie op kinders en diere hou.
- 'n Skoonmaakdiens is as 'n ekstra en op versoek beskikbaar.
- Die balans, skoonmaakfooi en breekskadedeposito moet voor die inklokdatum betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 2000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscusstraat 1472, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5192fcbd5cc8935a95a557bb54ac7c0879bb93a4acbfc286e0fca5399535d675af92cb74580deb31eda52b6d0760e61dfb6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500  per nag(plek vir 8) 1472 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.004604 22.6541547
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!