Kleinmond Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kleinmond Gastehuis is 'n gerieflike gemeubileerde selfsorghuis in Kleinmond en bied slaapplek aan 6 gaste.

Die huis het 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n aparte stort. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring.

Die huis maak gebruik van koopkrag en 10 eenhede word vir elke dag wat bespreek word voorsien. Indien dit opgebruik is, kan gaste krag aankoop by die plaaslike Spar of Sasol of die gasvrou kontak vir R20 se eenhede.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg. Let asb. daarop dat daar nie 'n TV is nie. Braaigeriewe is beskikbaar. Ons is ook troeteldiervriendelik, maar let op die addisionele troeteldier-deposito.

Kleinmond Gastehuis is slegs 500 m van die hawe af en is 3 km vanaf die strand. Kleinmond bied verskeie staproetes en wandelpaadjies, vierwiel-toere, die Bee en Kie Honey-fabriek, en die Hangklip-vuurtoring.

Minimumverblyftydperk is 2 nagte oor naweke. Paasnaweek: 4 nagte en Kersseisoen: 5 dae.

Slaapplek

'n Bespreking by Kleinmond Gastehuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kleinmond Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za