Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplaas Guest Farm

  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parys-weg, Kleinplaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinplaas Gasteplaas bied selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas net 4 km vanaf die middedorp van Potchefstroom. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.

Verblyf by Kleinplaas bestaan uit 8 eenhede met slaapplek vir 2 tot 8 persone. Die eenhede het ou en nuwe meubels en spog met 'n gesellige plaasatmosfeer. Verblyf word in 'n eenheid met slaapplek vir 6 gaste op 3 dubbelbeddens in 'n oopplan-vertrek aangebied. Die ander eenhede beskik elkeen oor 1, 2 of 3 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed, enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed het. Elke eenheid het 'n privaat of en suite-badkamer, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n leefarea en/of eetarea.

Ander geriewe beskikbaar in al die eenhede sluit die volgende in: 'n TV met sekere DStv-kanale en draagbare braaigeriewe. Kamer 3, 7 en 8 het lugversorging. Die plaas het 'n gemeenskaplike swembad vir lafenis in die hitte en daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir voertuie op die perseel.

Daar is 'n konferensiesentrum wat 60 gaste kan akkommodeer.

Kleinplaas is na aan die Mooirivier Winkelsentrum, wegneemete-plekke en 'n gholfbaan. Die Noordwes Universiteit is 10 minute se ry ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 62 resensies vir Kleinplaas Guest Farm
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 8

Ligging

  • Parys-weg, Kleinplaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Kleinplaas Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parys-weg, Kleinplaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d8bebd8ed59bfa4ec8a3b2a9a9b02112ddcfd67c0ef8da492e816f619c95624aa05a029e00a5d9c52c3e92ebe6844bd501d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 Parys Road Kleinplaas 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.729666489505 27.125635743141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem