Bainsvlei Akkommodasie by Kleinplasie | LekkeSlaap
+27
+27

Kleinplasie

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennelaan 33, Bloemdal, Bloemfontein, 93010, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kleinplasie is in die buitewyke van Bloemfontein geleë en dit bied gehalteverblyf in 'n pragtige Kaaps-Hollandse huis. Dit is net 4 km vanaf die Windmill Kasino en ook naby die N1-hoofweg.

Die verblyf sluit 2 ruim selfsorg-eenhede in. Elke eenheid het 1 koninggrootte-bed en 1 driekwartbed, en dit bied slaapplek vir 3 gaste.

Die kombuis het kosverhittingsgeriewe en dit is met 'n mikrogolf, yskassie, koffie-en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Ander geriewe sluit gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale, verwarmers, elektriese komberse vir die winter, privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek in.

Die eenhede word daagliks skoongemaak (Sondae uitgesluit). Alle linne, koffie, tee, suiker, melk, graankos en beskuit word by die tarief ingesluit.

Kleinplasie is die ideale plek om te oornag of vir sakereisigers wat langer wil vertoef.

Daar is 'n teerpad wat na die huis toe lei, so gaste hoef nie oor grondpaaie besorg te wees nie.

Geniet die rustige plaas-atmosfeer met al die gerief van die nabygeleë stad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Kleinplasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Dennelaan 33, Bloemdal, Bloemfontein, 93010, Vrystaat
  • Gaste dink Kleinplasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennelaan 33, Bloemdal, Bloemfontein, 93010, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlNTA1YTFlLWYxMDQtNDc0ZC1hNWQ3LWE0NDcwMTRiYjJhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 33 Denne Avenue Bloemdal 93010 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.201837336383 26.153195500374
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za