Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplasie Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinplasie, Witwal plotte, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinplasie Gastehuis is op 'n pragtige kleinhoewe net 2 km buite die dorp Calvinia in die Hantam in die Noord-Kaap geleë. Die oorspronklike plaasgeboue wat meer as 100 jaar oud is, is pragtig gerestoureer tot 'n gasteplaas in 2002.

Die eiendom word besit en bestuur deur Oubaas Strauss. Kleinplasie is 'n rustige plaas, omtrent 3,5 hektaar groot, en spog met 'n lieflike tuin. Kleinplasie bied braaigeriewe en 'n pragtuin.

Die Calvinia-distrik is deel van die Groot Karoo en is 400 km noordwes van Kaapstad op die Namibië-roete. Hierdie streek is veral bekend vir die verskeidenheid veldblomme wat in die lente hierdie landskap soos 'n kleurvolle kwilt verfraai, veral in Augustus en September, dit staan ook bekend as die Namakwaland blomseisoen. Die dorpie Calvinia het baie besienswaardighede soos die Calvinia Museum, Die Boekhuis, die Akkerendam Natuurreservaat en die bekende Hantam Vleisfees wat elke jaar in Augustus plaasvind.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 129 resensies vir Kleinplasie Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kleinplasie, Witwal plotte, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kleinplasie Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinplasie, Witwal plotte, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA515fb2e3b4fcd498f729b53267e474dbe78c7d68f33ef6ec9b8f19ae9d2319c3c5c5965009e4fbc394f5b67475887185c5e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 Kleinplasie Witwal plots 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 11:00 -31.462621305857 19.80058863759