Bainsvlei Akkommodasie by Kleinplasie | LekkeSlaap
+27

Kleinplasie

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Kleinplasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Judy B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B
Gesin met tieners

Sal weer gaan bly.

Ons het heerlik gebly en sal definitief weer gaan bly met ons Yorkie, Emzi. Omdat daar meer as een verblyfopsie is het die eienaars aanbeveel dat ons in Aandrus moet bly sodat ons nader aan die dorp is. Weereens baie dankie.

Donovan G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan G
Saam met vriende

Very spacious and great value for money.

We had a great stay at Kleinplasie. A beautiful apartment with lovely outside chill area. The apartment is very spacious.

Angelo B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige verblyf.

Heerlike, rustige verblyf in goed toegeruste en skoon eenheid met vriendelike ontvangs. Uit die stad maar tog naby genoeg om te ry om vinnig iets te ete te kry.

Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennelaan 33, Bloemdal, Bloemfontein, 93010, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlNTA1YTFlLWYxMDQtNDc0ZC1hNWQ3LWE0NDcwMTRiYjJhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 33 Denne Avenue Bloemdal 93010 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.201837336383 26.153195500374
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za