LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleinzee Cottage | LekkeSlaap
+5

Kleinzee Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8de Straat 19, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kleinzee Cottage bied B&B-verblyf in die bekoorlike kusdorpie, Kleinzee in die Namakwaland-streek. Dié dorp bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat langs die kus wil ontspan.

Die verblyf word in 2 gastekamers met privaat badkamers gebied.

Die aparte slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamers sluit 'n klerekas, lessenaar, TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers lei na 'n stoep naby die eet- en braai-area.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Kleinzee bied verskeie doendinge, soos gholf, voëlkyk, 'n toer van skeepswrakke, visvang, swem, branderplankry, stap langs die kus en 4x4-roetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Kleinzee Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 8de Straat 19, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kleinzee Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8de Straat 19, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA476457c557c748f14a34143b75f80e806253f00780c2a5cacf09b538037213fe33fcf6395503b1048bd7ed39b26694aa56ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 19 8th Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.677738236744 17.075667884933
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!