LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleinzee Cottage | LekkeSlaap
+6

Kleinzee Cottage

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Kleinzee Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Francois L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord om ons verblyf by Johan en Petro te beskryf: fantasties!

Petro en Johan het ons met vriendelikheid ontvang en die hele tyd bederf tot die dag dat ons vertrek het. Petro en Johan, hou so aan, julle is puik. Mis julle al klaar.

Kleinzee Cottage's terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang.
Vriendelike groete
Petro en Johan

Kleinzee Cottage
Marietjie D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deurreis.

Ons het 2 nagte by Kleinzee Cottage spandeer. Tannie Petro en oom Johan het ons soos familie ontvang en behandel. Ons sal hulle enige tyd aanbeveel.

Kleinzee Cottage's terugvoer

Dit was ‘n vreugde om julle hier te he.

Kleinzee Cottage
Annelien M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, gasvry, gemaklik en professioneel.

Dit was ons eerste keer in Kleinsee se wêreld. Ons het 'n gewone kusdorp verwag, maar is verras met iets baie meer spesiaal. Wat 'n aangename en unieke ervaring! Lekker plek met lekker mense. Daarby het ons al by menige gastehuise oor die land tuisgegaan (goed en minder goed), maar Kleinzee Cottages staan uit, omdat dit 'n regte, egte gastehuis is: gasvry verby en persoonlik ingestel op jou behoeftes en gemak. Eienaars is uiters aangename, hulpvaardige, gemaklike mense wat ons professioneel bedien het. Kamers was, pragtig, skoon en netjies. Wit beddegoed en als. Ontbyt was smaakvol, voorberei volgens elkeen se behoefte en meer as genoeg om jou gelukkig en versadig te maak.

Kleinzee Cottage's terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Baie seen, Petro en Johan.

Kleinzee Cottage
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8de Straat 19, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA476457c557c748f14a34143b75f80e806253f00780c2a5cacf09b538037213fe33fcf6395503b1048bd7ed39b26694aa56ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 19 8th Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.677738236744 17.075667884933
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!