Kleinsee Akkommodasie by Kleinzee Desert Song | LekkeSlaap
+16

Kleinzee Desert Song

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9de Straat 17 , Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Kleinzee Desert Song is in Kleinzee in Namakwaland geleë. Dié vreedsame dorpie is ideaal as jy op soek is na ‘n rustige wegbreek aan die kus.

Die huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die eerste badkamer het 'n bad en toilet en die tweede badkamer het 'n stort en toilet.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Die sitarea het ‘n TV en 'n koppelpunt vir die dekodeerder. Bring net eie dekordeerder en slimkaart saam.

Daar is ook ‘n braai-area en parkeerplek.

Doendinge sluit in gholf, voëlkyk, ‘n 4x4-roete om skeepswrakke te sien, visvang, wandel langs die see, staproetes en ander 4x4-roetes in. Jy kan ook die Namakwaland-blomroete in die lente verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Kleinzee Desert Song sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 9de Straat 17 , Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9de Straat 17 , Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY3C7Kl7PM8Q2kPOhhwKfmzXzPWhEEPiBjZ1X3TdcHbVkXx6QP5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 6 persone) 17 9th Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 11:00 -29.677458386377 17.076516140895
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za