Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinzee Oceanfront Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cliff-straat 59, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kleinzee Oceanfront Guesthouse is 'n seefront-gastehuis op die kruin van 'n heuwel in De Kelders, een van die beste plekke in die wêreld om walvisse van die land af te sien. Dit is net 1 km vanaf die Walker Bay Natuurreservaat.

Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid gaste-suites en 'n woonstel. Elke en suite-eenheid bied 'n uitsig oor die see en het konsertinadeure wat oopmaak na die see. Ander geriewe in elke suite sluit 'n platskerm-TV met DStv, Netflix en Showmax in sowel as gratis vesel-WiFi, 'n koffiedompelpot, ondervloerse verhitting of lugversorging en 'n yskassie.

Die woonstel is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit het ook 'n kaggel en eetarea.

Die eenhede kan saam bespreek word indien gaste eksklusiewe gebruik van die hele huis wil hê.

'n Volledige ontbyt word op die boonste verdieping met 'n uitsig oor die see bedien, of op die seekant-balkon of voor die kaggel. Die gastehuis bied tuisgemaakte pekanneut-muesli, Kleinrivier kase, vars croissants en spek en eiers. Varsgebakte skons en wortelkoek kan ook gekoop word.

Die gastehuis is net 8,2 km vanaf Kleinbaai-hawe waar die haaiduikbote vertrek. Marine-safari's om walvisse en ander seelewe te sien vertrek vanaf Gansbaai-hawe wat net 5 km ver is. Hierdie aktiwiteite kan gereël word op versoek.

Kleinzee Oceanfront Guesthouse is stapafstand van 'n koffiewinkel en plaaslike restaurante. Die spitsseisoen vir walviskyk is van Augustus tot mid-Desember.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Kleinzee Oceanfront Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 10

Ligging

  • Cliff-straat 59, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinzee Oceanfront Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cliff-straat 59, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a84b14defd67f5de0bb32514e585df1c638cde39e2b628d07a3b4e041ea44e97197bcd3be9977df15c3e5203ecd59f52beb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 59 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.553385 19.367728
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem