Kleinzonderhout

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kleinzonderhout bied selfsorgverblyf op 'n plaas naby die R25 tussen Bronkhorstspruit en Pretoria. Dié verblyf is 1,5 km vanaf die Padlangs trou-venue en is ook sowat 15 km vanaf Oxbow, Diamond Hill en Galagos se trou-venue's.

Gaste kan die huis met slaapplek vir 4 of 1 van die selfsorgwoonstelle met slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste bespreek. Die dubbelverdiepinghuis het 'n groot slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond en daar is 'n sitkamer.

Die selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens in die sitkamer gedeelte. Die selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer. Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf.

Die eenhede deel 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kleinzonderhout gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false