Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klinkies

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Klinkies
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hennie R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R
Enkelreisiger

Whether I stay there again, will depend on the response to the rules issue.

It was okay. But I was embarrassed by the owners of Klinkies because their publication of the house rules on the website did not match up. Also, the owners should have sent through their rules on the date I made full payment and not on the morning of my arrival at the guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa H
Gesin met tieners

Heerlik. Die braaigeriewe was 'n absolute bonus.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S
Gesin met tieners

Netjiese skoon verblyf teen billike prys.

Baie lekker gebly, dankie. Ek sou wel lugversorging wou bygevoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C
Gesin met klein kinders

Baie dankie vir baie aangename verblyf!

Sjoe, ek kan nie onthou wanneer laas ek in sulke ongelooflike skoon en netjiese verblyf oornag het nie! Die gasvryheid was uitstekend, en die verlengde inklok- en uitkloktye was baie gerieflik! Dis heerlik rustig en stil, die beddens slaap heerlik! As ons ooit weer deur Potch gaan, sal ons vir seker weer by julle oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Julle was wonderlike gaste en is altyd weer welkom.

Klinkies
John W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vir die doel wat ons gehad het.

Net een gedagte, die matras op die bed moes al sowat 20 jaar terug vervang gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Beste John.

Dankie vir jou terugvoer. Ons sal sodra ons weer fondse beskikbaar het werk maak van die matras. Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.

Klinkies
Dia R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dia R
Enkelreisiger

Rustig, skoon en vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Baie dankie dat jy by ons oorgebly het. Hoop ons sien jou sommer gou weer!

Klinkies
Hendrik S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker geslaap. Dit was stil en rustig en netjies en veilig.

Ons was baie vriendelik ontvang en alles wat nodig is was volledig verduidelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en skoon. Goed toegeruste eenhede.

Eienaar was baie gaaf en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Gesin met tieners

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Die gasvryheid en netheid was uitstaande.

Klinkies is een van die skoonste en netjieste blyplekke wat ek nog by was. Die area is baie rustig en is nie ver van die Mooirivier Mall nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B
Gesin met klein kinders

Was vinnig en maklik.

Ek sal net kyk om die stortkop te verander, anders was dit regtig baie lekker dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Dankie Etienne.

Ons sal verseker daarna kyk.

Klinkies
Nicolai V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolai V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werk in proses.

Op die oog af lyk Klinkies na 'n lekker plek. Dit is ook, maar daar is tog 'n paar goed wat pla. Die stort se teëlwerk is baie oud en nie netjies gedoen nie. Die grout van die boonste helfte is mooi wit, maar die onderste helfte is swart van vuil/ouderdom. My 2de opmerking is oor die dubbelbed - die matras daarop is nie op standaard nie. 3de opmerking is dat die prys te veel is vir wat mens kry. Die slaapkamer is baie klein. Die leefarea is die 2de slaapplek en as daar 2 enkelbedjies in is, dan sal daar nie leefarea wees nie. Positief: Daar is meer kamers as net die een waarin ons geslaap het. Dalk is daardie nie so oud soos ons s'n nie. Dit is 'n baie rustige area. Ons het geen geraas in die aand gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Hallo Nicolai.
Jammer oor die stort. Dankie dat jy dit egter vir ons genoem het. Ons sal dadelik aan dit aandag gee.
Wees verseker dat ons wel bietjie skuiwings maak wanneer 2 persone die enkelbeddens gebruik om dit te gebruik.
Ons sal wel jou kommentaar in ag neem en kyk waar ons kan verbeter.

Klinkies
Sanmarie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmarie M
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf.

Skoon, gemaklike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Klinkies
Goretti V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goretti V
Enkelreisiger

Veilig en baie netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Klinkies
Phillip S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S
Saam met vriende

Lekker, stil omgewing en netjies.

Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Baie dankie dat jy by ons gebly het.
Ons hoop ons sien jou weer!

Klinkies
Amanda D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Gesin met klein kinders

Gerieflik, ontspanne en rustig

Vriendelike, hulpvaardige diens, skoon en netjies, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Dankie vir jou antwoord. Laat weet gerus waar ons kon verbeter op die netheid vir jou.

Klinkies
Charmaine N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N
Enkelreisiger

Baie oulike plekkie.

Baie netjies en oulik. Veilig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oorgebly het.
Hoop ons sien julle weer.

Klinkies
Carina G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina G
Gesin met tieners

Dit was heerlik om daar te bly, alles was netjies!

Ons gasvrou was fantasties, sy het die ekstra myl gegaan vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Leanie en Juan

Klinkies
Denise B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise B
Gesin met tieners

Baie netjies en stil.

Sal graag wil sien dat daar 'n TV is. Maar andersins baie netjies en sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.

Klinkies
Telani B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telani B
Gesin met tieners

Dit was perfek. Veilig en netjies met lekker leefarea. Gasvry en vriendelik ontvang.

Dit was 'n baie lekker oorslaap! Die eenheid is silwerskoon en die rustige atmosfeer laat mens sommer dadelik ontspan na 'n lang rit. Beslis waarde vir geld. Alles is daar wat mens kan nodig hê. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie.

Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Klinkies
Corne M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M
Gesin met tieners

Huislik

Dit was bekostigbaar, skoon en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Klinkies
Niel V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V
Saam met vriende

Baie gemaklik en netjies.

Plek vir 4, alles wat nodig is vir 'n rustige nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klinkies se terugvoer

Baie dankie vir u goeie terugvoer. Ons sien uit om u weer te ontvang.

Klinkies
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Klinkenberg-straat 65, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2193547071f8344ffbf826d605890e4acf98716d4e89feee7a641ac299ceed2e3b95af7ee9585a8bbfeac6c41489dd048c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 65 Klinkenberg Street Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -26.700203449391 27.11152073571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem