Klip en Kristal

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Klip en Kristal is 'n gastekamer in die rustige woonbuurt, Newlands, in Pretoria.

Dié gastekamer is elegant versier en het 'n koninggrootte-bed. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak, stort en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, eetgerei en breekware. Die kamer het ook lugversorging, WiFi en 'n TV teen die muur met sekere DStv-kanale. 'n Lessenaar met 'n stoel is ook beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Klip en Kristal sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Klip En Kristal gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false