Klip en Kristal Guest House
Opsomming van Resensie
Melissa V - Aug 2021
Gemiddeld
Very comfortable
Christa K - Mrt 2021
Gemiddeld
Rustig, aangenaam, met vriendelike personeel.
Louie D - Jan 2021
Gemiddeld
Die diens is puik!
Ella M - Jan 2021
Gemiddeld
Dit was puik!
Klip en Kristal Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Ella,
Dit was ook lekker om julle hier te kon akkommodeer.
Hoop om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Una
Nico D - Des 2020
Gemiddeld
Was ‘n vinnige in-en-uit!
Lungelo K - Des 2020
Gemiddeld
Excellent.
Nadia S - Okt 2020
Gemiddeld
Baie netjiese kamer met als wat jy nodig het
Yolandi S - Mrt 2020
Gemiddeld
Uitstekend.
Klip en Kristal Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer Yolandi,
Voorwaar 'n riem onder die hart vir Klip en Kristal Gastehuis.
Bly veilig.
Vriendelike groete
Una Rossouw
Tracey S - Jan 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Janine G - Okt 2018
Gemiddeld
Accommodated our special needs with a smile!
Klip en Kristal Guest House se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer Janine, dit was baie goed om julle ook hier te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Una
Jana V - Mrt 2018
Gemiddeld
Luukse, gerieflike verblyf.
Lebohang T - Jun 2017
Gemiddeld
Not bad at all. Feel they could just check the parking area. But all in all it was OK.
Klip en Kristal Guest House se terugvoer
Thank you for your review Lebohang,
Can you suggest something for our parking area please.
Kind Regards
Una
Marlene R - Sep 2015
Gemiddeld
Verblyf was goed, nie uitstaande soos ek verwag het nie. Ek sal nie weer die gastehuis gebruik nie.
Christina S - Jun 2014
Gemiddeld
Place is nice and quiet
Anna M - Apr 2014
Gemiddeld
Klip & Kristal was a home away from home.
Thembi M - Mrt 2014
Gemiddeld
Staff were very friendly
Alta D - Mrt 2014
Gemiddeld
Dit was wonderlik; sal weer daar gaan oorbly. Die mense is wonderlik daar. Nogmaals, dankie.
Corrie D - Jan 2014
Gemiddeld
Stunning, tastefully decorated, friendly service and value for money.
Errol M - Okt 2013
Gemiddeld
Baie netjies en dankie vir die blomme vir my vrou se verjaarsdag!
Ryk V - Jun 2013
Gemiddeld
Pricey.
Thipe K - Mei 2013
Gemiddeld
The staff are very friendly and the food is lovely.
Ros K - Jan 2013
Gemiddeld
Enjoyed our stay.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Moffat Straat, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Geen kinders onder 18