by Klip en Kristal Guest House | LekkeSlaap
+36

Klip en Kristal Guest House

Gastehuis
Weeksdagaanbod

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Jul 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Moffat Straat, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 610 R1 369 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kom geniet Klip en Kristal Guest House se gasvryheid gedurende jou verblyf hier in die Waterberg-bosveld. Die professionele personeel by Klip en Kristal Guest House sal jou verblyf onvergeetlik maak, of jy nou hier is vir sake of Bela-Bela se besienswaardighede wil verken.

Klip en Kristal bied akkommodasie in 6 gerieflike en suite-kamers wat elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens het en oopplan is. Die kamers het gehalte-afwerkings en sluit lugversorging, 'n TV, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Jy sal bederf word met 'n smullekker ontbyt en 5-ster-diens. Jy kan langs die swembad ontspan, 'n boek lees of jou gunsteling-program op die TV in jou kamer kyk. Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Klip en Kristal Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 66 Moffat Straat, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Klip en Kristal Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 610
R1 610 R1 369
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 610
R1 610 R1 369
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Moffat Straat, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViODk1ODM5LTkyMGUtNDQ5Zi05OWEwLWVkZWVhZDEyNjEzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 610, nou Vanaf R1 369  per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 66 Moffat Street Bela Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -24.88346 28.28492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem