LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klip Khaya | LekkeSlaap
+18

Klip Khaya

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Klip Khaya
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elna T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Elna T
Enkelreisiger

Ek het baie lekker en gerieflik gebly in die Klip Khaya.

Ek het akkommodasie nodig gehad waar ek naby my tydelike werkplek kon wees, my ete vir die volgende dag kon voorberei en rustig kon slaap om uitgerus te wees vir my veeleisende taak die volgende dag. Die Klip Khaya het voldoen aan my behoeftes! Aanvanklik het ek 'n probleem met die parkeerplek vir my voertuig gehad, maar Charmé, die vriendelike gasvrou van die Klip Khaya, het dit vinnig opgelos. Ek beveel die Klip Khaya beslis aan vir gaste wat Linden besoek vir besigheid.

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Derdestraat 47, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADifXbFbD5yplEupfNjUc3wJV4kRqih0EDaBKAUcNOPBLo1hesI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 47 3rd Street Linden 2195 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 09:00 -26.133318329401 27.989049607466
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!