Klip River Cabin

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 3 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Klip River Cabin is 'n selfsorgkothuis op die Worcester-pad op die oewer van die Kliprivier in Grabouw. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste.

Dié kothuis is volledige gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is 'n soldervertrek met 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof, oond en mikrogolfoond. Die eetarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Daar is 'n TV met volledige DStv, DStv Now en DStv Catch Up in die leefarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n stoep agter met gasbraaigeriewe en 'n vuurput wat oor die rivier uitkyk.

Troeteldiere is welkom, maar moet asb. van die meubels afbly. Gaste moet asb. die troeteldierhare stofsuig voor vertrek.

Slaapplek

'n Bespreking by Klip River Cabin sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Klip River Cabin gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 600 per nag (vir 6 mense)

Kry 20% af. Geldig vanaf 3 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za