Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klip River Country Estate

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 56 resensies vir Klip River Country Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marius C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius C
Besigheidsreis

Netjiese verblyf, rustige omgewing, heerlike ontbyt.

Heerlike netjiese verblyf met baie lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Line L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line L
Gesin met klein kinders

Netjies, hulpvaardig en goed geleë vir atletiek.

Dit was baie aangenaam. Ons was in Vereeniging/Meyerton vir 'n skole atletiek en dit was lekker naby die skool. Ons het ook 'n lekker ontbyt voor die atletiek gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean S
Gesin met tieners

Rustige, gerieflike verblyf met heerlike ontbyt.

Die groot erf met welgevestigde tuin en natuurareas is ideaal vir sielsrus en wegbreek van die stad se geraas. Gastekamers is so gesetel dat 'n mens nog steeds apart voel van die ander gaste. Die ontbyt wat bedien word, is van chefgehalte en is alreeds 'n besoek werd. Die opsigter/chef is uiters behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colette C
Enkelreisiger

Rusplek in die feetjietuin!

Pragtige klipgeboue!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colette C
Enkelreisiger

Pragtige klipgeboue!

Ideaal vir ons behoeftes gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Line L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line L
Gesin met tieners

Dit was 'n great naweek.

Daar was 'n skole kriekettoernooi aan en ons was 'n paar ouers met seuns. Dit was fantasties. Goeie diens. Netjiese en skoon plek en bitter lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Besigheidsreis

Pragtige plek.

Baie rustige plek, skoon en netjies. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Alles wat nodig is, was in die kamer. Baie netjies en die ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Absolutely great.

Very spacious and comfortable rooms. Great attention to detail. The service by all the staff was top class. From arrival to departure, an absolute pleasure. Well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Besigheidsreis

Gemaklik, gerieflik en warm ontvangs.

Heerlike ontbyt, gemaklike bed, skoon beddegoed en dik handoeke. Koffiemaakgeriewe, 'n beskuitjie en sjokolade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anastasia O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia O
Gesin met klein kinders

Had a beautiful weekend stay, the garden is a magical place.

Mother and daughter weekend away with such a beautiful experience. Breakfast was so delish and the views of the river were so relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika G
Enkelreisiger

Baie vriendelik ontvang.

Die man by ontvangs het uit sy pad gegaan om alles gemaklik te maak vir my. Ontbyt was heerlik. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Besigheidsreis

Comfortable stay.

Both Morné and Suné were very helpful and made sure my stay was comfortable and pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location and fantastic customer service.

The customer service was amazing. No request was too big for them. They catered brilliantly to our unusual day in a way we didn't expect and that we haven't experienced with other B&B's before. Well done to the staff for being so proactive and lovely people. Will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco Z
Besigheidsreis

Netjies, skoon en goed geleë. Lekker ontbyt.

Sal julle aanbeveel. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zane K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane K
Enkelreisiger

Was lekker gewees, heerlik geslaap.

Dankie vir die heerlike kuier by julle. Ontbyt was verskriklik lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Gesin met klein kinders

Baibaie rustig.

Baie vriendelike personeel. Hulle maak seker alles is in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Gaan weer gebruik maak van Klip River.

Is 'n pragtige plek. Baie mooi natuur. Alles was skoon en baie vriendelike personeel. Kos was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en boomryk, stilte wat ek baie geniet het.

Enigste probleem was, die kos was lou warm en die sampioene het (ek dink asyn in gehad) en dit was nie lekker nie. Maar ek sal enige tyd weer gaan, was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estie G
Besigheidsreis

Heerlike ervaring!

Baie goeie diens, vriendelike en hulpvaardige personeel wat baie moeite doen om jou spesifieke, persoonlike behoeftes aan te spreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M
Besigheidsreis

Perfek!

Pragtige plek. Vriendelike diens!! Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monja B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Monja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koue water.

Geen warm water om te bad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsekend

Ek het ongelukkig nie sy naam gekry nie, maar die persoon aan diens die naweek het uit sy pad gegaan om ons veblyf vir ons gemaklik te maak

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek sal dit ook so aan Morne oordra. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Klip River Country Estate
Dore L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dore L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld met ontbyt ingesluit.

Dis 'n pragtige plek uit die stadsgewoel uit. Dis nou winter, so die tuine is geryp en vaal. In die somer sal dit 'n paradys wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Hallo Doré, baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is so bly dat julle lekker hier gebly het.
Jy is doodreg. In die somer is die tuin lieflik. Ek hoop julle sal een somer hier kan kom kuier om dit eerstehands te beleef.
Groete, Marike

Klip River Country Estate
Liezel N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel N

Heerlik, stil en privaat.

Plek baie netjies ─ ontbyt was heerlik. Sou graag 'n bad wou hê en bietjie groter gedeelte vir die kombuisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Beste Adam,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop julle sal binnekort weer by ons kom kuier.

Ek sal die moontlikheid ondersoek om die kombuis gedeelte vir hierdie kamer groter te maak.

Groete,
Marike

Klip River Country Estate
Simoné S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné S
Besigheidsreis

Very nice staff, very nice venue.

The staff is very friendly and the gardens are very nice. A very nice place to relax after a busy day. Breakfast was also nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Thank you very much for your review. We are glad that you enjoyed your stay with us. Our gardens are our pride and joy and I love that you appreciated it.

Kind Regards,
Marike

Klip River Country Estate
Leandra R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning venue and best customer service!

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowende venue en die beste diens.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Hallo Leandra,

Thank you so much for your review! I'm glad you enjoyed your stay with us. We'd love to welcome you back soon.

Klip River Country Estate
Brigitte G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Brigitte G

Onaangename verblyf ervaring.

Die buitekant van die kamer was vuil, die trappe na kamer asook die plekkie waar tafeltjie buite is. In die kamer was oral spinnerakke wat al `n geruime tyd daar was. Ons het die kamer bespreek vir 4 mense daar was egter net 3 glase en koppies, asook net 3 stoele buite. Die matrasse op die beddens is deurgeslaap en baie krakerig. Daar was 'n onaangename reuk in die kamer en ook buite. Daar is met ons gereël dat ons 8 uur ontbyt moet eet aangesien daar `n groot groep vir 9 uur verwag is. Ons is egter deur die kombuis ingelig dat ontbyt slegs 9 uur is. Ons het dus geen ontbyt geëet nie. Die dammetjies buite is oortrek met `n groen plantjie. Die kantoor kon nie die kamer se sleutel vind nie en ons moes met `n ongesluite deur slaap. Die estate gee hulle uit as `n 4 ster establishment maar ons ervaring was definitief nie 4 ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Goeie dag Brigitte,

Graag spreek ek jou punte van kommentaar as volg aan:

Die kamer is ‘n buite eenheid. Die bome en weelderige plantegroei vorm die grootste deel van ons tuin. Siende dat dit nou herfs is skud die bome maar blare af.

Ons kamers word daagliks deeglik skoongemaak en geïnspekteer. Spinnerakke vorm egter binne minute weer. Die breekware tekort het ek met ons huishouding span opneem om te voorkom dat dit weer gebeur.

Ons gebruik Cloud 9 matrasse wat gereeld nagegaan word. Om ons landelike tema deur te trek gebruik ons antieke Imbuia meubels. Ons probeer wel om die meubels, ongeag hul ouderdom, goed in stand te hou.

Dit is baie moontlik dat die reuk buite die kamer kon wees van die plaaslike boerdery aktiwiteite in die omgewing waar o.a. voerkrale is. Met inspeksie van ons span kon nie een van ons ‘n onaangename reuk in die kamer waarneem nie.

Julle het met aankoms aangedui dat julle nie deel van die funksie is nie en graag 08:00 ontbyt wil eet. Daar is egter deur die loop van die aand ‘n kroeg rekening by die funksie op julle kamer nommer geopen. Die rekening is wel aan die einde van die funksie ten volle vereffen. Die span aan diens het toe aangeneem dat julle deel van die funksie was en dus saam met die groep om 09:00 sou eet soos die bruid versoek het. Die kombuisspan was wel net na 08:00 gereed om vir julle ontbyt te bedien, maar julle was nie bereid om enkele minute te wag nie en het verkies om te vertrek.

Die dammetjies is oortrek met die plant “Duckweed”. Hierdie is ‘n finominale plant. Eerstens verskaf dit voedsel aan water voëls en skuiling aan die paddas. Tweedens, hou dit al ons dammetjies skoon, reuk vry en dit voorkom ook die uitbroei van muskiete. Ons is hou dus met groot entosiasme hierdie plantjie in die dammetjies aan.

Verskoning vir enige ongerief dat ons nie die sleutel onmiddelik aan julle kon oorhandig met aankoms nie. Die bruidegom het per ongeluk gaan trou met die sleutel in sy sak. Ons kon gelukkig die sleutel later by hom kry en dit is wel aan julle oorhandig.

Ons koester ons 4-ster wat gradering wat ons reeds vir 8 jaar agtereenvolgens verwerf het. Ons jongste gradering het ons Oktober 2018 geslaag.

Groete
Marike

Klip River Country Estate
Nqobile T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nqobile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Went there with my partner and enjoyed every minute of it.

The service I give 10 out of 10. It was perfect. Enjoyed every minute of it. Wouldn't mind going back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Thank you for your review. We are so happy that you enjoyed your stay and look forward to your return.

Klip River Country Estate
Liesl B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money and very hospitable hosts!

We had a great weekend. The hosts went the extra mile to make us comfortable. Felt like home away from home. Will definitely stay there again if we do the fast one again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Hallo Liesl,

Thank you very much for the review. We are really happy that you had a good stay. We look forward to seeing you again for the next fast one.

Kind Regards,
Marike

Klip River Country Estate
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marthinus B
Gesin met klein kinders

Uiters teleurgesteld.

Vals advertensie. Glad nie wat op die webtuiste adverteer was nie. Plek is onversorg. Nie naastenby aan verwagtinge voldoen nie. Definitief nie 4 ster-standaard nie. Uiters teleurgesteld. Sal nooit weer daar tuisgaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Goeiedag Innis,

Ons is jammer dat die verblyf nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Ons is egter trots daarop, en ons word wel gereeld deur kliënte daaroor gekomplimenteer dat ons bemarking en foto's ‘n ware beeld van ons gastehuis is.

Ons het die punte wat u per e-pos onder ons aandag gebring het nagegaan en daarvolgens geantwoord. Ons glo dat u die terugvoer ontvang het. Ons kan verder met trots noem dat ons in die eerste week van Oktober hierdie jaar deur die South African Tourism Grading Council gegradeer is en 'n 4-ster gradering verwerf het.

Naskrif: Die lae gradering deur jou m.b.t. ons sekuriteit is nie vir ons duidelik nie aangesien ons perseel toegangsbeheer by die hek het, daar is ‘n 24-uur wag aan diens, asook te alle tye ‘n personeellid op die perseel. Ons gaste se veiligheid is vir ons ononderhandelbaar en alle moontlike voorsorg word getref om die perseel veilig, skoon en gerieflik te hou.

Groete,
Marike

Klip River Country Estate
Robert R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Robert R
Saam met vriende

Not very happy with the room and there was no breakfast the next morning.

The bed in the room was old.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Good day Robert,

Thank you for the feedback on your stay with us. I'm terribly sorry that you did not get to enjoy a breakfast with us. As arranged upon your arrival, breakfast was ready at 7am. We missed you when you did not join us for breakfast.

Our Antique Imboya furniture is part of our country decor. Our beds, however, have Cloud 9 mattresses for ultimate comfort. We also believe that the photos on our listing and our website is a true representation of our rooms.

Please feel free to contact us directly should you have any suggestions on how we can further improve our rooms. We are always open to new ideas and suggestions.

Regards,
Klip River Country Estate - management

Klip River Country Estate
Frans D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Besigheidsreis

Baie lekker en mooi.

Ons het rerig lekker gebly. Ontbyt was 06h00 al beskikbaar om by ons planne in te pas. Baie dankie dat julle ons geakkommodeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Hallo Frans

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir ons lekker om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons hoop om julle weer hier by ons te verwelkom.

Groete
Marke

Klip River Country Estate
Monique C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique C

Fantasties!

Hulle het aan al ons vereistes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Monique. Ons is so bly as julle lekker gebly het.

Klip River Country Estate
Henry F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het so lekker uitgerus, sal weer gaan.

Was teleurgesteld dat die ekstras wat volgens my in die tarief ingesluit was, nie in die kamer was nie. Wou graag my vrou verras het met die sjampanje, blomme, sjokolade, aarbeie die oomblik wat sy ingaan. Volgens hulle was dit nie ingesluit nie. Na 'n oproep is dit egter reggestel. Het gegaan om te rus en dit was baie lekker en ons het uitgerus. Ontbyt was van bostaande gehalte en alles was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Hallo Henry,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bitter jammer oor die ongerief wat die misverstand veroorsaak het. Ons is egter bly dat julle ten midde van dit lekker gebly het en darem kon rus. Ons hoop om julle weer hier by ons te kan verwelkom.

Groete,
Marike

Klip River Country Estate
Jeanette D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Was 'n trougeskenk vir ons peetkinders, en hulle was baie tevrede, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Jeanette.

Ons is so bly as julle peetkinders die kuier hier by ons kon geniet. Ek hoop om hulle weer te sien met hulle eerste huweliksherdenking.

Groete, Marike.

Klip River Country Estate
Anton B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anton B
Besigheidsreis

Gemiddeld tot onder gemiddeld.

Niks om oor huis toe te skryf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Goeie dag Anton

Dankie vir jou terugvoering. Ons is jammer dat jou verblyf nie van hoogstaande gehalte was nie. Ons sal dit hoog op prys stel as jy ons kan laat weet hoe ons, ons diens kan verbeter. Ons streef om ten alle tye puik diens te lewer.

Ons hoor graag van jou.

Groete
Marike

Klip River Country Estate
Erica J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en heerlik!

Die "Dinner for two" was heerlik gewees en die diens wonderlik en fluks! Die atmosfeer is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie S
Gesin met klein kinders

Stil omgewing, aangenaam verras, waarde vir geld vir wat dit bied.

Op die advertensie is Kliprivier Country Estate aangegee as self-catering wat nie die geval is nie. As 'n oornag akkommodasie en funksies is die fasiliteite voldoende om dit te kan hanteer. Staf is vriendelik en bedagsaam. Vir 'n oornag akkommodasie sal ek hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde.

Die gastehuis is baie goed toegerus en maak verblyf spesiaal. Ontbyt was besonders lekker en die personeel is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella K
Gesin met tieners

Baie mooi plek om oor te bly.

Die Klip River Country Estate was 'n baie mooi plek om oor te bly. Kamers is netjies en diens vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aart D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aart D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed verblijf.

Een rustig verblijf om bij te komen naar een lange reis, is geen vakantie bestemming maar als tussen stop om familie te bezoeken is het goed te doen, eten en gastvrijheid was goed maar ben je ook veel op jezelf aangewezen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrina N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina N
Saam met vriende

Dit was 'n rustige omgewing.

Die ontvangs was baie goed en die omgewing rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ontvangs, vriendelik en baie deeglik. Alles was 100%, van die verblyf tot die smaakvolle ontbyt.

Was ongelooflik beïndruk met die ontvangs, van die ontvangsdames tot die pragtige rooi roos op die persoonlike naambordjie by die gastekamer. Kamers baie smaakvol gemeubileer, netjies en baie skoon. Is mal oor die ou meubels, baie romanties en dekor baie goed. Die ontbyt die volgende oggend in die eetkamer wat net so netjies, skoon en pragtig gemeubileer is, was baie smaakvol, het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene K
Enkelreisiger

Personeel vriendelik en behulpsaam.

Vir besigheid oornag. WiFi was ongelukkig nie beskikbaar nie. Andersins baie tevrede en ek sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klip River Country Estate se terugvoer

Hi Dalene,
Klip River Country Estate is baie opgewonde om aan te kondig dat ons nou gratis Wi-Fi vir ons gaste in die gastehuis bied.
Die installasie is op 24 Augustus 2015 voltooi.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Klip River Country Estate
Martin D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Sou parkering by die kamer verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike goeie en persoonlike aandag met uitmuntende diens!

Graag wil ek met hoogste agting eer gee aan Eugene wat in elke persoonlike behoefte van ons voorsien het. Hierdie is eerlikwaar een van die hoogs aanbeveelde plekke vir enige persoon. Baie dankie aan die vriendelike en hulpvaardige personeel van Klip River Country Estate. Julle is puik en ek sal enige tyd weer van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike ervaring!

'n Baie goeie en pragtige omgewing met heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cor L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor L

Ons het net een nag daar geslaap; dit is 'n lekker rustige plek.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andre W
Gesin met klein kinders

In en uit.

Ons het laat opgedaag by Kliprivier en vroeg die oggend weer gery. Ons is vriendelik ontvang en gehelp met 'n ontbytpakkie omdat ons voor onbyt sou vertrek. Ongelukkig het ons nie die tyd gehad om Kliprivier mooi deur te kyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Pragtige plek! Pragtige omgewing! Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivienne S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and value for money

Comfortable, convenient, great staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKay Estate 2, Donald-weg, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7366f7fe2b26d56c2e208cc06699c488768fa2cac74cc30b30056cc65eab5fbd5afe54430364a618343a282d6210e22caaa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 2 McKay Estate Donald Road 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.624509317755 27.983379364014