LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klipberg Kothuis | LekkeSlaap
+32

Klipberg Kothuis

5 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koningsrivier-pad, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klipberg Kothuis bied gehalteverblyf op Plaas Koningsrivier in die buitewyke van McGregor. Dié kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek van die besige stad af, en dit is ook ideaal om van hier af die omliggende wynplase en ander besienswaardighede te verken.

Dié ruim kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, 'n groot yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n eetkamertafel en stoele waar gaste lekker saam kan eet. Daar is ook 'n ingeboude braai vir die koue winternagte en 'n sonnige patio waar jy jou vroegoggend-koffie kan geniet.

Bergfietsryers en natuurliefhebbers kan op verskeie roetes op die plaas gaan ry of stap. Diere is ook welkom, maar moet vooraf gereël word. Skoonmaakdienste (tydens jou verblyf) en braaihout is op versoek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Klipberg Kothuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Klipberg Kothuis
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Koningsrivier-pad, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipberg Kothuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koningsrivier-pad, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxTH47D1Gc2lFotfQYRNskTazrpal5WBTZTZj0uNKyFPUfvYjxd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Koningsrivier Road McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.924097010733 19.830292079117
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!