LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klipfontein Bushcamp | LekkeSlaap
+30

Klipfontein Bushcamp

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Klipfontein Bushcamp
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Francois D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing, heerlike kuierplek.

Van die mooiste omgewing waar ons al was, baie privaat, kon lekker stap en die spa langsaan besoek en kleiduiwe skiet. Kan dit aanbeveel!

Hennie M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M
Saam met vriende

Gerieflike boskamp vir 'n groep mense in die mooiste ligging omring deur berge en kranse!

Wat 'n aangename verrassing! Ons was 12 manne wat 'n motorfiets-toer deur die laeveld gaan doen het en Klipfontein Boskamp was ons basis vir die twee aande. Dit is die ideale plek vir so wegbreek naweek. Die chalets was gerieflik, netjies en skoon, die badkamers is 'n klein entjie se stap weg van die chalets af en was ook skoon met genoeg warm water vir ons hele groep. Die natuurskoon in die omgewing is verskriklik mooi en 'n mens voel jy is in die bos en wag van alles en almal af. Daar is wel selfoonopvangs. Fourie, ons gasheer, was baie vriendelik en het vir ons hout en goeie kwaliteit vleis van die dorp af gebring. Hy het 'n slaghuis in Lydenburg. Niks was moeite nie en die kamp was elke dag skoon gemaak. Dit sluit die braai-area en kombuis in, maar nie die chalets nie. Daar is nie krag in die boskamp nie, maar 'n kragopwekker verskaf krag vir al die ligte in die kamp, kombuis en chalets sodra dit donker word. Ek kan Klipfontein Boskamp sterk aanbeveel vir mense wat daarvan hou om in die bos te bly. Dit was vir ons groep 'n baie lekker kuierplek ver van ander mense af en ons kon lekker kuier. Dit is nou maar net besonders om onder die sterre, in 'n lekker boma, 'n vleisie te braai en 'n koue enetjie te vat. Doen jouself 'n guns en vat 'n klomp vriende en gaan ontspan bietjie by Klipfontein Boskamp. Jy sal nie spyt wees nie. Dankie Fourie, vir jou gasvryheid. Hoop om binnekort weer te kom kuier.

Dawid V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V
Gesin met klein kinders

Wonderlike uitsig en lekker afsondering!

Dis ‘n goeie plek vir ‘n familiekuier.

Zelda N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda N

Pragtig en rustig, perfek vir familie-tyd sonder enige tegnologiese afleidings.

Sien sterre.

Wj D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wj D
Saam met vriende

Wonderlike wegbreek in die berge.

Fantastiese geriewe perfek vir 'n groep (klein en groot) mense. Die kombuis en kuier area verskaf alles wat mens moontlik sou nodig kry en die slaapgeriewe is netjies en skoon. Ons gasheer was besonders behulpsaam en vriendelik. Dankie Fourie, ons sal graag weer terugkom en vir ander aanbeveel.

Johannie V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannie V
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Klipfontein Bushcamp was 'n absolute verrassing. Die foto's doen nie reg aan die natuur se skoonheid nie. As jy 'n natuurmens is en van jou privaatheid hou is dit die plek vir jou. Die pad na die kamp toe is 'n uitdaging en as jy met 'n 4x4 ry is dit 'n lekker uitdaging. Jy moet mooi kyk na die aanwysings veral as jy in die donker ry. Ons het 7 kinders by ons gehad met ouderdomme wat wissel van 2 tot 6 jaar en hulle almal het dit verskriklik geniet. Dit is ook die perfekte plek as jy luidrugtig kuier. Niemand is naby om te kla nie. Ons het ook baie veilig gevoel aangesien die kamp baie diep in die berg is en dit 'n entjie se ry is tot daar. As jy gewoond is aan 5 ster-hotelle en nie van goggas hou nie is hierdie nie die plek vir jou nie. Dit is 'n boskamp, maar uiters goed ingerig as 'n boskamp. Ons beplan al reeds aan ons volgende familienaweek wat ons daar wil spandeer.

Klipfontein Bushcamp's terugvoer

Dankie vir julle, bly julle het dit geniet.
Fourie

Klipfontein Bushcamp
Dewald B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en rustigheid!

Die pragtige natuurskoon en rustigheid het bygedra tot 'n heerlike naweek saam met vriende. Daar is wonderlike uitsigte en staproetes vir die wat avontuurlustig is. Sal definitief weer Klipfontein Bushcamp besoek.

Eugene H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H
Saam met vriende

Rustigheid op sy beste.

Ons het ons naweek behoorlik geniet. Klipfontein is baie netjies en in `n baie mooi omgewing. Die feit dat jy die plek vir jouself het is great en Fourie is baie toeganklik en behulpsaam indien jy iets benodig. Sal dit vir enige groep voorstel.

Henry O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, basiese geriewe, maar baie mooi en lekker rustig.

Basiese geriewe, met dit bedoel ek krag wat met 'n kragopwekker verskaf word in die nagte. Verder werk die yskas, stoof en geiser op gas. Maar dit is baie netjies daar en is in die mooiste plek. Gaan stap gerus hul staproete. Ideale plek om net te gaan rus. Ons sal vir seker weer gaan, net langer!

Ella D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D

Wonderlike wegbreekplekkie.

Ons gesin het Klipfontein ontsettend geniet. Fourie het genoeg hout vir die hele naweek vir ons uitgesit en alles was baie netjies en skoon. Dis 'n pragtige plek diep in die klowe en laat jou heeltemal van stadsgeluide vergeet. Na 'n hewige wolkbreuk was Fourie selfs bereid om ons kinders (wat laat aangekom het) met sy bakkie tot bo by die kamp te bring. Die staproetes was baie mooi en dit was lekker om ook ons woef te kon saambring om ook die buitelewe te geniet. Ons sal Klipfontein sterk aanbeveel!

Lizette O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette O
Saam met vriende

Pragtige ongewing, netjiese, goed toegeruste kamp.

Pragtige kamp, netjies en goed ingerig. Waarde vir geld en heelwat om te doen.

Johanna E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna E
Saam met vriende

Rustig en so mooi in die boskamp en berge.

Ons het heerlik gekuier in die kamp. Alles was net reg en Fourie was so behulpsaam met die aflaai van die hout en ys wat ons vergeet het.

Lesinda E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda E
Saam met vriende

Alles om jou is asemrowend mooi en 'n moet om te sien!

Ons het 'n onvergeetlike lekker naweek gehad en kan Klipfontein regtig aanbeveel. Alles was so mooi netjies en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Definitief waarde vir jou geld!

Emil B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil B
Saam met vriende

Natuurskoon.

Beslis 'n plek om te besoek as 'n mens wil wegbreek in die natuur. Die eienaar is baie vriendelik.

Lianne H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianne H
Saam met vriende

Ons het vreeslik lekker gebly en gekuier, ek sal enige tyd weer gaan.

Dit is 'n fantastiese plek wat baie bekostigbaar is en 'n groot groep mense kan akkomodeer. Die kuier area en braai is heerlik en die kamers is netjies en privaat. Ek kan vir seker aanbeveel.

Marchelle V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Alles was in slotsom fantasties, sal definitief weer bespreek en aanbeveel.

Corlette V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlette V
Gesin met tieners

'n Plekkie weggesteek tussen die berge met die mees asemrowende uitsig.

Baie dankie vir 'n ongelooflike ervaring. Dit is netjies, skoon, die kombuis het alles wat jy aan kan dink. Lekkerste kuiertafel voor die binnebraai. Jy moet beslis gaan stap teen die berg, en perd gaan ry by Ellie. Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie!

Annamarie S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie S
Gesin met tieners

Fantasties!

Pragtige en rustige boskamp tussen die berge. Baie goed toegerus. Vriendelike gasheer, baie behulpsaam. Gaan versterk gerus jou siel in die stilte en vrede. Sal dit beslis weer besoek.

Marius N - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Saam met vriende

Alle verwagtinge oortref!

Eienaars was baie, baie behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om dit vir ons baie gemaklik te maak. Die kamp is mooier as wat dit op die foto's vertoon.

Rodney R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Owners went out of their way to assist us.

A quiet and restful place-able to relax and enjoy. Provincial roads in a shocking condition from Lydenburg, all sand roads. Access via Machadodorp a better option at least it has the major portion tarred. Both access roads have many large potholes. Need to have 4x4 vehicle.

Klipfontein Bushcamp's terugvoer

Rodney
Thanks a lot for being a great guest and for your review. Yes our provincial roads are in a terrible state but luckily they have started to work on that. Hope to see you again and remember a high clearance vehicle will get you up to the bushcamp otherwise you can again make use of our vehicle again to get there.
Regards
Fourie

Klipfontein Bushcamp
Wilma K - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K
Saam met vriende

Heerlik in die bos.

Heerlike verblyf in die bos.

Klipfontein Bushcamp's terugvoer

Wilma
Baie dankie vir julle review. Altyd lekker om gaste soos julle te ontvang.
Groete
Fourie

Klipfontein Bushcamp
Gerda H - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda H

Lekker gekuier!

Die kombuis is wonderlik toegerus met genoeg van alles wat jy benodig. Kuierplek onder lapa of by oop vuur is heerlik ... Kan miskien net 'n groot plat plaat/pan ook verskaf om eiers op vuur te maak. Heerlik gaan stap saam kinders tot by waterval.

Henda F - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Die aande was die lekkerste, jy kon sit en luister na die naggeluide om die kampvuur.

Andre V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en geriewe is van top gehalte.

Hier kan mens lekker kuier tot laat in die aand saam met jou vriende, die natuur en sterre. Fourie en span het 'n besonderse plekkie en ons sal definitief weer kom kuier.

Chrisi H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisi H
Saam met vriende

Fantastiese blyplek!

Ons het oor die Paasnaweek by Klipfontein Bushcamp gaan bly. Die plek is hoog teen die berge weggesteek en het 'n fantastiese, rustige atmosfeer. Fourie, die eienaar, was baie behulpsaam en het ons gereeld kom besoek om seker te maak dat alles reg is. Die blyplek is netjies en ons gaan beslis gou weer daar gaan kuier!

Manie S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly.

Sien die sterre hieronder.

Ben A - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker. Die eerste keer in baie jare dat ons net kon rus.

Die feit dat die kamp geboek word vir wie dit ookal bespreek maak 'n groot verskil. Dit is baie netjies en het alles wat 'n mens nodig het. Sal verseker teruggaan. Die pad is egter nie vir karre nie! Maak seker jy het 'n bakkie of iets.

Griet V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Griet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon vir sielsrus!

Nie die beste pad na die kamp toe nie, maar danksy die eienaars se vriendelike hulp was daar geen probleem nie. Sal definitief weer soontoe gaan. 'n Pragtige kamp en uitsig. Perfek vir lekker familie, vriende en selfs 'n wegbreek vir 'n paartjie. Sal nie langer as 'n langnaweek gaan nie.

Francois R - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly tussen die berge!

'n Mens kan gerus langer hier bly as net 'n naweek om lekker uit te rus! Dis 'n baie mooi omgewing tussen die berge.

Sonet B - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonet B
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier in die rustigheid van die natuur by die kampvuur.

Ons het heerlik gekuier, maar 'n paar dingetjies kan verbeter word.

Vanaf R4 000
per nag (vir 16 persone)
Vanaf R4 000
per nag (vir 16 persone)
Vanaf R4 000
per nag (vir 16 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klipfontein-plaas, Plaas Nr. 14, Badfontein, 30 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyYjZkOTUxLTU0MmQtNDc2YS1hZTFjLTY4ZTNjM2FkNThjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (vir 16 persone) 30 5 1 5 Klipfontein Farm Farm Number 14, Badfontein 1120 Mpumalanga 086 999 0018 11:00-17:00 11:00 -25.314582277151 30.306480824947
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!