Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipfontein Farm House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Collingham Farm, Molteno, 5500, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klipfontein Farm House is 'n lieflike vernuwe selfsorgplaashuis met moderne afwerkings op Collingham-plaas in die Stormberg-area geleë is. Dit is die ideale ligging vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. IDe plaas is net 15 minute se ry na Morteno se dorp.

Dié rustieke huis is geskik vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die huis is onafhanklik van 'n sentrale kragnetwerk en maak gebruik van sonkrag. Die windpop verskaf water.

Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dit het ook sy eie kaggel en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n ekstra enkelbed, asook 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, -oond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n aparte opwaskamer en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n gasverwarmer, 'n kaggel en 'n TV. WiFi is beskikbaar. Die huis lei na 'n onderdak-stoep wat parallel met die huis strek en he buitemeubels met 'n pragtige uitsig. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die reisigerskamer is deel van die hoofhuis en het ’n privaat ingang. Die oopplan-kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en ’n badkamer met ’n stort.

Die huis is net 'n paar meter vanaf die ou melkskuur met klipvloere wat nou in 'n braai-area omskep is. Die rustieke area is die perfekte plek vir sosiale geleenthede met sy ingeboude kroeg en sitplek om die vuur.

'n Verskeidenheid tuisgemaakte-maaltye en plaasprodukte kan vooraf bestel word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Klipfontein Farm House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 8

Ligging

  • Collingham Farm, Molteno, 5500, Oos-Kaap
  • Gaste dink Klipfontein Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Collingham Farm, Molteno, 5500, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA365c201dd299baf45eb2a6c0a4f5b6ae1caad8151447bf684eb63fe5f1a539dfe767a30c16e960be1214468d7048c58de019?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Collingham Farm Molteno 5500 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.287865675516 26.263528889912
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem