Klipgooi
Opsomming van Resensie
Belia J - Mei 2022
Gemiddeld
Baie veilig en lekker gekuier.
Klipgooi se terugvoer
Hallo Belia,
Ek is altyd bly as my gaste hulle verblyf geniet. Ek ontvang julle graag weer in die toekoms.
Chantal H - Apr 2022
Gemiddeld
Pynlik netjies en loopafstand van alles af.
Klipgooi se terugvoer
Hallo Chantal
Baie dankie vir die resensie en dankie dat julle alles so mooi skoon gelos het. Julle is enige tyd weer welkom.
Klipgooi-groete
Sanri S - Mrt 2022
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld en loopafstand van die strand.
Klipgooi se terugvoer
Dankie Sanri. Dit was lekker om julle te ontvang en die plek is pragtig netjies gelos. As julle weer begin verlang na die see is julle baie welkom.
Hennie B - Jan 2022
Gemiddeld
Netjies en gerieflik. Waarde vir geld.
Klipgooi se terugvoer
Dankie, Hennie. Dit was lekker om julle te leer ken. Julle is enige tyd weer welkom by Klipgooi.
Pieter S - Des 2021
Gemiddeld
Als wat jy nodig het, lekker gebly!
Janetta Maria U - Des 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Cecil Clive R - Okt 2021
Gemiddeld
Definitely value for your money.
Eugene S - Sep 2021
Gemiddeld
Wonderlik. Rustige omgewing en stapafstand van strand.
Klipgooi se terugvoer
Hallo Eugene.
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom.
Andre O - Aug 2021
Gemiddeld
Goed geleë met vriendelike diens.
Klipgooi se terugvoer
Dankie Andre. Dt was lekker om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.
Mardi B - Apr 2021
Gemiddeld
Perfek!
Klipgooi se terugvoer
Dit was lekker om julle as gaste by Klipgooi te ontvang. Sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Shaunton S - Apr 2021
Gemiddeld
Uitstekend!
Klipgooi se terugvoer
Dit was lekker om julle familie by Klipgooi te ontvang. Die huis is pragtig skoon agter gelaat. Julle is enige tyd weer welkom.
Christiaan V - Mrt 2021
Gemiddeld
Lekker
Klipgooi se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Sien julle graag weer in die toekoms.
Laetitia W - Sep 2020
Gemiddeld
Ons is baie vriendelik verwelkom en die crunchie koekies was heerlik saam met ons oggendkoffietjie.
Altus B - Aug 2020
Gemiddeld
Lekker gemaklike en skoon verblyf, wat 'n klipgooi van als is. Hoop ons kan weer daar uitkom.
Klipgooi se terugvoer
Beste Altus en gesin.
Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.
Hennie W - Jan 2020
Gemiddeld
Baie dankie aan Klipgooi, julle plekkie was baie goed,.
Klipgooi se terugvoer
Dankie Hennie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Bernadette K - Jan 2020
Gemiddeld
Behalwe vir die wind was die verblyf aangenaam.
Klipgooi se terugvoer
Dankie Bernadette, dit was 'n plesier om julle te huisves en julle is enige tyd weer welkom.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomplaats-weg 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom