Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Martin B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Rustig. Jou privaatheid word gerespekteer.

Alles was perfek. Geen negatiewe kommentaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janika C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janika C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantastiese plek vir 'n heerlike wegbreek.

Ons het so lekker gebly. Die plekkie is baie gesellig en het absoluut alles wat mens sal nodig kry, en selfs nog meer. Oom Marais en Tannie se gasvryheid is uit die boonste rakke! Die area is pragtig en perfek vir enigiemand wat in die natuur wil kom ontsnap. En dan natuurlik is die warm bad absoluut tops! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes se terugvoer

Janika, baie dankie. Hoop ons sien julle weer.
Groete.
Mara le Roux

Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes
Jes H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful mountain getaway.

Beautiful scenery, and amazing hikes. Super friendly and professional service. Absolutely loved our stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes se terugvoer

Thank you, Jess. It was a pleasure to host you.

Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes
Ronel G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekamp, wens ons was nog steeds daar.

Kamp op lekker groen gras, luister oggende hoe die padda's naby die fontein skinder, hoor hoe die verskillende voëls mekaar roep en verwag 'n uil wat aande bietjie kom inloer. Wat 'n rustige paar dae wat ons gehad het, net wat nodig was om die siel weer op te helder en die kop weer skoon te maak. Badkamers was ruim en skoon en die stort heerlik warm. Gasvrou Mara het ons vriendelik verwelkom en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Julle sal ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Desember wegbreek.

Baie vriendelike gashere, verblyf is skoon en netjies. Ons het die wegbreek op hierdie pragtige plaas geniet, dankie aan die Le Roux familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes se terugvoer

Megan, baie dankie. Ons het julle net so baie waardeer en geniet. Groetnis tot volgende keer.

Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes
Hester U - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my man het slegs 1 nag oorgeslaap. Alles was baie skoon, netjies en goed toegerus.

Die eienaar was baie behulpsaam en ons is vriendelik ontvang. Ons kon ’n vleisie braai met die hout wat sy ons goedgunstiglik gegee het. Die beskuit, melk. jogurtjies en en graankos in die kamer was ook 'n heerlike bonus. Ons het met die padjie agter die stal-kamers oor die kop geloop en die uitsig van daar oor die vallei bewonder, asook 'n entjie tussen die wingerde in die pad afgestap. Ons sou graag weer hiernatoe kom en sal ook die wandelpad na die dam in die berg wou stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Klipheuwel Plaas, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99cd953e23661205518b328b3b4bb9b958ea64e58a8f9ed176a6cda9942870c11b40e8e92933cd44218b09e3f62f84c74439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Off the N1 Klipheuwel Farm 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.513453675316 19.52849381786
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem