LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kliphuis | LekkeSlaap
+14

Kliphuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Kliphuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Theo G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G
Enkelreisiger

Week lange rus geniet.

Baie lekker by Paul-hulle gebly. Baie goed geleë vir bietjie swem, maar die weer het ons gedwing om baie binnenshuis deur te bring. Binnenshuis, lees wynproe by die baie kelders.

W N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning mense en baie behulpsaam na ons erge motorongeluk net buite Hermanus.

Ons was op die hande gedra deur die Dippenaars. Sal Kliphuis altyd aanbeveel en sal graag weer daar gaan bly net vir langer.

Kliphuis's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

Kliphuis
Martin V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kosbare tyd met mooiste herinneringe

Baie spesiale tyd. Was my vrou se 60ste verjaarsdag. Eienaar het haar vroegoggend verras deur "Happy Birthday" lied te speel op sy viool. Met aankoms was ons hartlik welkom geheet. Het gevoel soos aankoms by familie. Akkommodasie is behoorlik toegerus, skoon en rustige omgewing.

Kliphuis's terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Kom kuier gou weer.

Kliphuis
Kathy B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Die eienaar het ons vriendelik ontvang en ons alles van die plek gewys. Dit is skoon en netjies. Jammer daar is nie DStv nie.

Kliphuis's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons het aangedui dat daar nie DStv is nie. Bly julle het lekker gebly.

Kliphuis
Cathy V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte was heerlik.

Rustigheid en Privaatheid was baie welkom. Die "Rustic" gevoel van die huis was n welkom gevoel en lekker koel binne. Ek sal net voorstel dat daar wel gemeld word dat daar nie WiFi beskikbaar is nie. Gaste moet voorbereid wees voor hulle inklok. Ek sal beslis gou weer gaan kuier by die kliphuis. Gelukkig geen blaffende honde wat my wakker gehou het nie. Die gerief van 'n kombuis.

Johann R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann R
Saam met vriende

Rustig en lekker

Ons het baie lekker gekuier, die eienaar was baie vriendelik en uiters behulpsaam. Ons beveel Kliphuis vir seker aan vir ’n vinnige wegbreek of oornag.

Kliphuis's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly jul het jul verblyf geniet.Kom kuier enige tyd weer.

Kliphuis
Murray M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Murray M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Muskiete wel 'n probleem.

Lekker koel in die somer. Beveel aan dat muskietgoed saamgevat word.

Kliphuis's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Jammer om te hoor oor die muskiete. Ons sal kyk om iets daaraan te doen.

Kliphuis
Cheryll K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryll K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and safe.

We enjoyed our stay as we wanted a tranquil atmosphere to destress from 2020 and we found it at Kliphuis. Many thanks.

Kliphuis's terugvoer

Glad you enjoyed your stay.
Hope to have you back soon.
Thank you for the positive review.

Kliphuis
Samuel L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie rustig en 'n pragtige plek.

Ons het dit regtig baie geniet en sal dit regtig graag weer wil doen.

Kliphuis's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ons is bly jul het dit geniet!

Groete
Kliphuis

Kliphuis
Helena D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense.

Die leefarea is apart van die kamer. Jammer dit word nie so aangedui dat 'n mens buite om moet loop om na ander vertrek te gaan nie.

Kliphuis's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer .

Die advertensie op die webtuiste sê wel dat dit apart is.
Mens loop egter 4 m onderdak op 'n bedekte stoep wat die 2 vertrekke verbind, om van die een tot die ander te kom .

Laat weet gerus as u 'n ander voorstel het hoe ons dit moet bewoord.

Groete
Kliphuis

Kliphuis
Joshua V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort en fantasties.

Baie vriendelike verwelkoming deur die eienaars. Plekkie is baie mooi ingerig en netjies. Sal definitief aanbeveel en self weer daar gaan kuier.

Kliphuis's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer!

Ons is bly jul het dit geniet.

Groete
Kliphuis

Kliphuis
Linda S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil place.

Very nice place. The owners very nice and accommodation. It's a place to always to be remembered. The bed was very comfy. The kitchen and everything about this place was good. I will most definitely go back.

Kliphuis's terugvoer

Thank you so much for your positive review.
We are glad you enjoyed your stay .
Regards
Paul and Corina

Kliphuis
Anmarie K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfek vir wat ons nodig gehad het saam met familie op vakansie.

Net een ding, ek dink daar is 'n rot of muis in the plafon van slaapkamer. Sal goed wees as Kliphuis kan ondersoek instel wat die geraas in the plafon veroorsaak. Dankie.

Kliphuis's terugvoer

Goeiedag
Dit is nie 'n rot of muis nie, maar die eienaar se kat wat jy gehoor het.
Wees gerus daar is geen rotte of muise hier met die kat in die rondte nie.
Hy het mootlik by 'n opening vanaf die hoofhuis teen die plafon van die kamer gestap. Hy is baie menssku so hy kruip weg as daar mense kom en sal glad nie agter by die gaste kom nie.
Dankie vir die terugvoer, ek sal verhoed dat hy weer daar stap.
Groete
Kliphuis

Kliphuis
Sonja V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref - netjies, ruim, gerieflik.

Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Die kamer, badkamer en kombuisareas was netjies en skoon en het niks gekort nie. Veilige parkering in 'n stil omgewing. Sal beslis weer hier oorbly in die toekoms.

Kliphuis's terugvoer

Baie dankie. Ons is vreeslik bly jul het dit geniet. Kom gerus weer.

Kliphuis
Tricia E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tricia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple, but comfortable and extremely welcoming.

The hosts were extremely welcoming when we arrived, but then left us fully on our own after we were settled in. The accommodation is simple, homely, and comfortable. The unit was very clean and had everything we needed.

Kliphuis's terugvoer

Thank you for your positive review. We are glad you enjoyed your stay.

Kliphuis
Roelf G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed onderhou, baie vriendelike ontvangs.

Baie mooi en goed onderhou.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very well maintained, very friendly reception.

Very nice and well maintained.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kliphuis's terugvoer

Thank you for your good review, we are glad you enjoyed your stay.

Kliphuis
Lorencio O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorencio O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en refreshing.

Goeie getaway-plekkie vir die rustige persoon.

Kliphuis's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Bly jul het lekker gekuier.
Groete,
Kliphuis

Kliphuis
Stefanie W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie W

Gerieflike en goed toegeruste verblyf.

Ons het die oornagverblyf baie geniet. Ontvangs was baie vriendelik. Baie dankie Oom Paul en vrou. Net een aanbeveling: Dit is maar ook net vir toekomstige gaste, met die TV wat nie ingestel is nie, om dalk 'n paar DVD's vir gaste neer te sit.

Kliphuis's terugvoer

Beste Stefanie,

Baie dankie vir die terugvoer.Ons is bly jul het dit geniet .

Ons vra om verskoning vir die TV wat nie ingestel was nie.Dit is intussen reggestel. Daar is 'n DVD winkel by die indraai van Sandbaai wat ons gewoonlik gebruik. Ons sal tog ook kyk om DVD's te kry wat tot gaste se beskikking kan wees.

Groete
Kliphuis

Kliphuis
Alison M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies en baie mooi kliphuis.

Kliphuis is 'n wonderlike plekkie vir twee mense wat die baie mooi omgewing van Hermanus wil beskou. Die eienaar is baie vriendelik. Dis definitief 'n wenner.

Kliphuis's terugvoer

Ons is bly jul het dit geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Groete
Kliphuis

Kliphuis
Jocelyn P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jocelyn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik om daar te bly.

Dit was fantasties. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was great staying there.

It was fantastic. Host and hostess were very friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 28, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoWLGqkzTNDeHwZ4THzEV1um7bVkuKq9JoQOg79Uo8NCV7mC1mz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 28 De Villiers Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.417604910135 19.194599583152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!