LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kliphuis | LekkeSlaap
+14

Kliphuis

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 28, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R540 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Die Kliphuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Sandbaai, 'n klein dorpie tussen Onrusrivier en Hermanus.

Die woonstel is op die eienaar se eiendom geleë en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea met 'n binnebraai. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe in, en etes kan by die toonbank of etenstafel geniet word.

Gaste kan in die sitarea met 'n ingeboude braai, 'n TV en DVD-speler ontspan.

Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep en slaaparea met 'n uitsig oor die omheinde tuin. 'n Draagbare braai is beskikbaar om in die tuin te gebruik.

Die Kliphuis is 1,7 km vanaf Sandbaai-strand waar gaste kan snorkel en die rotspoele kan verken, en dit is ongeveer 8 km van Hermanus af. Die omgewing bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos kajakvaar, staanroei, swem, visvang, perdry, gholf en walviskyk tussen Julie en Oktober.

Slaapplek

’n Bespreking by Kliphuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Kliphuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • De Villiers-straat 28, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kliphuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 28, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoWLGqkzTNDeHwZ4THzEV1um7bVkuKq9JoQOg79Uo8NCV7mC1mz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540  per nag(plek vir 2) 21 5 1 5 28 De Villiers Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.417604910135 19.194599583152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!