Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipkop Lighthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Klipkop Lighthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Aleasha P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aleasha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, clean and such a restful environment.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende atmosfeer in 'n veilige omgewing soos 'n oase vir siel!

Uitstekende diens, netjies en veilige blyplek! Pragtige natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gekuier!

Pragtige, netjiese huis. Hartlik ontvang. Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en rustig.

Net oorgeslaap vir die aand. Mooi skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juannette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juannette V
Saam met vriende

Lekker rustig en stil.

Lieflike plekkie net buite die stad. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Huis is netjies en skoon. Lekker braai-area en swembad. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chamese S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Chamese S
Enkelreisiger

Ek weet nie of ek gou weer sal boek by hulle nie.

Kamers absolutely beeldskoon en die view vanaf die kamers is amazing en die atmosfeer is rustig, enige paartjie se droomplek as hulle wil rus en wegkom. Maar. Die kamers het geen toilette nie, en net "communal" toilette wat almal moet gebruik in die gastehuis, waar jy dan uit jou kamer moet loop en loop na die toilette toe. Dis my enigste downfall en dus glo ek nie ek sal weer by hulle boek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrie V
Saam met vriende

Juweel net buite die stad.

Pragtige akkommodasie. Uitstekende waarde vir geld. Pynlik netjies en skoon. Vriendelike gasvrye ontvangs en selfs tegemoetkomend. Stil en vredevol. Baie goed toegerus. Perfek vir 'n familie of groepie wat saam reis. Dankie vir die lekker bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle O
Saam met vriende

Lieflike verblyf.

Was 'n lieflike ervaring en uitstekende fasiliteite. Ons kon wakker word met die kudu's wat ons vroeg kom groet. Sal beslis Klipkop Lighthouse aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oorgeslaap. Baie netjies. Voel baie veilig.

Heerlike plaasomgewing. Uitsig pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rietjie J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rietjie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en gemaklik.

Gashere was vriendelik en behulp, plek was pragtig en het voldoen aan al ons vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S
Saam met vriende

Vriendelik, gasvry en aangenaam.

Gasvrye en vriendelike mense! Die plek was vreeslik netjies en groot. Ons het die braai-area baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willete B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willete B
Saam met vriende

Fantastiese fasiliteite en ligging.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Baie dankie vir die wonderlike fasiliteite en gasvryheid waarmee ons ontvang is. Dit is selfs groter as wat die foto's wys. Baie goeie waarde vir geld, ons keer beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande I - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande I
Saam met vriende

Perfek, skoon plek saam met vriende.

Heerlik gekuier op die lekker stoep vir my 40ste verjaarsdag. Lekker gebraai onder die dak. Kinders het heerlik geswem ons kon hulle heeltyd dophou. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thalia S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalia S
Saam met vriende

Thoroughly enjoyable.

Lovely accommodation, very spacious, lovely amenities. Was great to get some fresh air and sunshine. Hosts were very responsive and courteous on arrival. Thank you for a lovely stay, we wish it was longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G

Ruim kamers wat uitleef op die stoep.

'n Kans vir wegbreek uit die stad sonder die ver ry! Wat 'n voorreg om binne 'n natuurreservaat so naby aan die stad 'n aand onder die sterre met die visarend, jakkalse en 'n paddakoor te kon deel! Die perdry was 'n hoogtepunt vir almal! Kombuisarea is bietjie knap (so los die groot kosmaak ideale tuis). Die deel van toilette was ongewoon, maar het tog goed gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Ons was 'n groep van sewe mense en almal praat met lof van Klipkop Lighthouse.

Die woning is luuks, netjies en skoon. Die uitsig na buite in alle rigtings is pragtig! Daar is ruimte en rustigheid in die omgewing. Die perdry-ritte het gesorg vir groot opwinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana S

Pragtige plek met ongelooflike diens.

Mooiste plek met puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana C
Saam met vriende

Rustig op die plaas in die natuur.

Ideaal vir 'n naweekwegbreek uit die woelige stad. Geniet die pragtige sonsondergang met zebras en wildebeeste op die gras voor die stoep. Kuier heerlik in die braaivleisarea. Dis beter as al die kamers deur een groep gebruik word, aangesien die kombuis nie sal werk vir meer as een groep op 'n slag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saartjie A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saartjie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede in die natuur.

Liezle se gasvryheid was wonderlik. Só tegemoetkomend ten opsigte van kom en gaan. Dit was ’n voorreg om al die diere op die grasperk te sien kom en gaan. Uitstekend vir familiekuiers of klein konferensies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalm en rustig.

Vriendelike gasheer, ons was vriendelik ontvang en het die nag in skoon en netjiese geriewe deur gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie B

Heerlike familie-saamkuier! Rustig, salige ontvlugting van die gewoel en stad. Ons sal beslis weer hier kom uitspan!

Lieflike ruim en netjiese akkomodasie. 'n Klipgooi uit die stad en jy is in die natuur en voel of jy kan asemhaal. Pragtige uitsig met die wild wat tot naby die huis kom. Vroeë oggend perdrit met wildbesigtiging was beslis 'n hoogtepunt. Die kombuis is volledig en goed toegerus, maar is effens knap veral wanneer daar in die kombuis gekook moet word vir 'n groot groep. Weet nie hoe dit sal werk om die kombuis en ablusie met vreemdes/ander groepe te deel nie. Die kamers is baie mooi en stylvol ingerig, heerlike beddens en linne, maar dit sou ideaal gewees het indien daar vir elke kamer aparte toiletgeriewe kon wees. Mt Zion het ook nie 'n eie wasbak nie en min neersit-plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek!

Kamers is great, baie modern en netjies. Lekker in die middel van die bos geleë, laat jou ontsnap van die gejaag van die lewe. Sal definitief weer daar gaan bly, dink daaran om die hele huis uit te book vir ’n langnaweek om net te gaan chill.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

Pragtig en netjies.

Klipkop Lighthouse is ideaal geleë vir 'n naweek-wegbreek en die akkommodasie is baie netjies. Die kombuis is effens knap vir 'n groot groep, veral wanneer wanneer daar in die kombuis gekook moet word met die klein oondjie en 3-plaatstofie. Alhoewel die kamers baie mooi en stylvol ingerig is, sou dit ideaal gewees het indien daar vir elkeen aparte toiletgeriewe kon wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten S
Saam met vriende

Absolutely amazing! A real gem!

A wonderful bush break with friends and so close to Joburg! Loved our stay and will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier, gebraai en geswem by die gastehuis. Dit was heerlik rustig en stil. Sekuriteit is ook goed.

Die kamers is stylvol en beddens is baie gemaklik. Niks meer wat ons kon vra nie. Ons het 2 aande gebraai en alle gereedskap was voorsien. Ons was vriendelik ontvang deur Liezle en haar man Johan. Hulle was baie behulpsaam met raad oor watter paaie om te gebruik en watter om te vermy. TV? Wie het 'n TV nodig as jy in die bos is? Op geen stadium het ek gevoel ek het 'n TV nodig gehad nie. Ek sal Klipkop aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige wegbreek nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley R
Saam met vriende

Lovely venue, very clean, great hosts, everything you could need and more.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek, baie skoon, fantastiese gashere, alles wat jy sou benodig en meer.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

So naby aan die natuur.

Hierdie was 'n ongelooflike lekker naweek saam familie. Ons is omtrent bederf deur Liezel se gasvryheid, van koffie, beskuit tot swemhanddoeke is voorsien. Jy hoef net jou klere en goeie geselskap saam te vat. Baie dankie vir als ons sal definitief weer by julle kom ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V
Saam met vriende

Veilige en rustige omgewing.

Baie tegemoetkomende gasheer. Plek is baie goed toegerus. Lekker plek vir groepe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 26 L.H, Klipkop, Welbekend, 1517, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARYwhr5xZfuq7OzqiEcFVNxfOBxGUCrIldQTxFlxY26IYEusJco?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Plot 26 L.H Klipkop 1517 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.9102552 28.4964484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem