LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klipmuur Cottage | LekkeSlaap
+15

Klipmuur Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vacy Lyle-straat 530A, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klipmuur Cottage is 'n selfsorgkothuis in Elarduspark in Pretoria-Oos. Hierdie kothuis is ideaal vir toeriste, sakelui en besoekers en is goed geleë tussen die N1 en die R21. Vanweë hierdie ideale ligging is toegang tot OR Tambo Internasionale Lughawe, Route 21 Corporate Park, Kloof Hospitaal en Pretoria-Oos Hospitaal glad nie 'n probleem nie.

Die oopplan-kothuis het sy eie, privaat ingang en bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes. Die eenheid beskik oor 'n dubbelbed, en suite-stort, toilet, kombuisie en 'n sitarea. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitkamer het lugversorging en 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat binnehof met braaigeriewe en onderdak-toesluitparkeerplek is beskikbaar. Wasgoedgeriewe is beskikbaar op versoek en gaste kan ons gerus skakel as ons voorsiening moet maak vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Klipmuur Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Klipmuur Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Vacy Lyle-straat 530A, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Klipmuur Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vacy Lyle-straat 530A, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljMTI4NTYwLWU2ZWQtNDY5MC04MDQxLTJlYzkwNWE1MTE5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 530A Vacy Lyle Street Elardus Park 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.827153700093 28.25056235582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!