LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klipmuur Cottage | LekkeSlaap
+15

Klipmuur Cottage

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Klipmuur Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Liesel T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel T
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Ons het baie lekker gebly, baie oulike plek. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Adriana P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana P
Enkelreisiger

Onverbeterlik!

Die akkommodasie was perfek!

Johan S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S
Besigheidsreis

Gerieflik.

Skoon en netjies sowel as gemaklik.

Brenda S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omgewing baie rustig.

Verblyf is baie veilig en huisie is netjies en skoon gevind. Alhoewel die plek aan die hoofhuis is, is dit baie privaat. Naby winkels en hoofpaaie.

Riaan A - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan A
Enkelreisiger

Uitstekend. Presies wat ek gesoek het.

Alles wat jy benodig en die buurt was stil. Parkering is baie veilig en ek sal beslis weer daar gaan bly.

Rudi H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi H
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon.

Goed toegerus vir 'n woonstel. Sou dalk 'n elektriese hek met afstandbeheer verkies het.

Juanita V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Netjies en alles wat ons nodig gehad het.

Baie goeie waarde vir geld en na aan Wolwespruit MTB Trail Park vir sportbyeenkomste.

Annette S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

We had a lovely stay and would recommend it to anyone.

Veronica H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Sien die sterre.

Kotie L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie L
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het lekker geslaap in 'n stil en veilige omgewing. Die blyplek was goed toegerus, skoon en netjies.

Willie P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gemaklik, Jeanine het ons vriendelik ontvang.

Die braai en rooster kort opgradering, die res was goed. Sal weer daar slaap.

Marina E - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute "great" plekkie om te bly!

Pragtige plekkie, vriendelike mense, baie privaat en ons het vreeslik lekker gebly!

Izak W - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Izak W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, stil, goed vir een nag se slaap.

Die tuinmeubels kan dalk 'n bietjie aandag kry.

Las V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Las V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en privaat. Sal verseker weer hulle oorweeg as ons in die stad moet oorbly.

Ons het die verblyf wat privaat was waardeer. Goeie SMS-kommunikasie het ook alles goed laat verloop. Sal hulle aanbeveel.

Johan V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam .

Ons sal Klipmuur Cottage weer besoek!

Leslie W - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal Klipmuur Cottage beslis aanbeveel.

Mini-bar en boekrak is 'n baie goeie idee. Daar is ook onderdakparkering wat nie by ander gastehuise beskikbaar was nie, asook volle DStv.

Bernard S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, stil en veilig. Gawe eienaars en goeie diens.

Vir ons was dit 'n lekker stil en veilige blyplek met die meeste geriewe wat benodig word by 'n selfsorg blyplek. Jeanine en haar man is baie gaaf en altyd oop vir enige nuwe idees om hierdie plekkie meer gerieflik te maak. Sal dit enige tyd aanbeveel vir mense wat in Pretoria Wes besigheid moet doen of net verblyf benodig.

Alro M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alro M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare prys.

Krag was af met aankom maar is herstel toe ek terug kom. Sal lekker wees om daar te bly vir 'n week of selfs langer.

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vacy Lyle-straat 530A, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljMTI4NTYwLWU2ZWQtNDY5MC04MDQxLTJlYzkwNWE1MTE5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 530A Vacy Lyle Street Elardus Park 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.827153700093 28.25056235582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!