Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipmuur Tuin

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Klipmuur Tuin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sabelo D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sabelo D
Saam met vriende

Great.

Wonderful, the owners are very nice people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom S
Gesin met tieners

A peaceful haven.

The accommodation is very comfortable, spacious and clean. The attention to detail was amazing, we had everything we needed for a relaxing stay. The perfect host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipmuur Tuin se terugvoer

Thanks Tom for your positive response. Regards, Cecilia.

Klipmuur Tuin
Nicky C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker by Klipmuur Tuin gebly en sal dit graag weer doen!

Die eienaars van die plek is lieflike, uiters behulpsame en vriendelike mense - dit het vir ons gevoel soos "home away from home"! Klipmuur Tuin is baie goed ingerig, skoon, netjies, goeie kwaliteit linne en beddens, twee heerlike badkamers en 'n lekker private buite sit-area. Dit is geleë in 'n area wat stil is, wat baie welkom was. Die privaatheid, sekuriteit en veiligheid is uitstekend. Dit is baie sentraal geleë - die winkelsentrum is 'n klipgooi weg en uitstekende restaurante slegs 'n kort rit. Ons het vir seker baie lekker daar gebly en beveel dit met graagte aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipmuur Tuin se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Nicky! Dit was 'n plesier om julle as gaste te huisves en sal julle graag weer wil ontvang. Groete, Cecilia

Klipmuur Tuin
Fernanda R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernanda R
Gesin met klein kinders

Superb.

Just lovely. Extremely well situated close to stores, pharmacies, and a hop away from the best local restaurants and tourist attractions. The owners are the most welcoming and helpful hosts possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipmuur Tuin se terugvoer

Thanks for your positive feedback. It was such a pleasure hosting you and your family! Do come and visit us again. Regards, Cecilia and Andre

Klipmuur Tuin
Adri V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verwagtinge oortref.

Eienaars se behulpsaamheid en vriendelikheid ons baie welkom laat voel en ons verwagtinge oortref. 'n Juweel van 'n plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laulani S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laulani S
Gesin met klein kinders

Great stay!

We loved our short stay! Such friendly and welcoming hosts, beautiful accommodation and very close to town. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipmuur Tuin se terugvoer

Thank you, Laulani, we enjoyed your visit and do come again!
Regards,
Andre and Cecilia

Klipmuur Tuin
Claudia T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige en asemrowende mooi blyplek.

Dankie Klipmuur Tuin vir julle onophoudelike gasvryheid. Ons reis gewoonlik met ons fietse en by Klipmuur Tuin het ek nie een aand oë toegemaak met 'n bekommernis oor die veiligheid van ons fietse nie. Klipmuur Tuin was ons veilige hawe gewees. Ek sal enige dag weer by Klipmuur Tuin gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipmuur Tuin se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Kom gerus weer!

Klipmuur Tuin
Kobus B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met vriende

Netjies, gerieflik, veilig en sakpas geprys.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaars self, wie uit hul pad gegaan het om ons gerief te verseker. Die eenheid is baie gerieflik en ruim, met mooi uitsigte oor die Knysna-meer. Die sentrale dorpsgebied is naby geleë, maar daar is geen geraas by die gastehuis nie. Die eenheid was netjies en skoon met 'n braai-fasiliteit op die stoep. Veilige parkeerplek met toegangsbeheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark T
Gesin met tieners

Simple, adequate cozy, comfortable

We had an amazing stay and our hosts were accommodating, friendly andhelpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipmuur Tuin se terugvoer

Baie dankie julle vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer. Groete Cecilia

Klipmuur Tuin
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 8, West Hill, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d307c5f446df48819fce6c89cf618994eb8d0823b10b4f4151d1a02eddb630d9506f1b916d1734a52761df9542ef82debec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 8 Faure Street West Hill 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033428246743 23.041983789602