Klipmuur Tuin
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faure-straat 8, West Hill, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Klipmuur Tuin is in die buitewyke Westhill in Knysna geleë, net 1,2 km van Knysna se middedorp af en 1,5 km van die Knysna Waterfront met 'n rits restaurante en winkels af.
Die tuinkothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, daar is 'n enkelbed in die leefarea en albei badkamers het storte.
Die kombuisie is vir basiese selfsorg toegerus en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 3 gaste.
Die kothuis lei na 'n lieflike stoep met 'n buitetafel en sitplek. Braaigeriewe kan op versoek voorsien word. Die stoep het 'n uitsig oor die organiese kruietuin. Veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.
Let asb. op dat die eienaars op die boonste verdieping woon en beskikbaar is om advies te gee en aanbevelings oor die area te maak.
Die kothuis is 19 km van Buffelsbaai af en 14 km van Brenton-on-Sea af.
Slaapplek
’n Bespreking by Klipmuur Tuin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Faure-straat 8, West Hill, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Klipmuur Tuin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faure-straat 8, West Hill, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom