Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspringer Berghuisie

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Klipspringer Berghuisie
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Riaan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste natuurskoon, die beste berghuisie wat ons in 26 jaar se getroude le.

Ongelooflik, amazing, beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute moet vir 'n wegbreek kans.

Baie baie lekker afgeskakel. Sal definitief weer gaan. Maak net voorsiening om selfoon te herlaai, ongelukkig geen voorsiening vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie, vir jou positiewe terugvoer Louis. Ek neem kennis van jou voorstel om selfoon te laai. Die idee is om juis weg te kom van fone, sosiale media, ens.

Klipspringer Berghuisie
Eureka B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eureka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende verblyf met jou kop in die wolke en jou hand wat die sterre raak!

As jy 'n ordentelike 4x4-laestrekvoertuig het en die pad na bo en weer terug stadig ry terwyl jy die mooi omgewing inneem, is die bykans 950 m bo seespieël Kilpspringer Berghuisie 'n onvergeetlike ervaring wat jy nooit sal vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Eureka. So dankbaar bly dat dit vir julle n besonderse ervaring was.
Tot volgende keer.

Klipspringer Berghuisie
Lynette S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die 4x4-rit werd.

Was nog nooit so naby aan die sterre nie. Kon vat daaraan. Awesome view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Lynette. Ek het jul eskepades baie geniet.
Groete tot n volgende keer.

Klipspringer Berghuisie
Pieter K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en kalmte.

Ideale wegbreek vir wanneer jy net rusteg wil wees en niemand anders om jou wil hê behalwe jou vrou. Dankie Marinda vir 'n heerlike naweek. Julle plekkie is besonders en die pad soontoe vol natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie, vir jou terugvoer Pieter. Dit voel goed om te hoor dat gaste die natuurskoon waardeer. Baie spesiaal vir ons ook.

Klipspringer Berghuisie
Ilse V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie was 'n besondere 4x4-geleentheid met ongelooflike natuurskoon en akkommodasie.

Klipspringer is voorwaar 'n plek van sielsrus, tog is die pad tot bo 'n 4x4 waarmee rekening gehou moet word en nie as sommer-so geag geag te word nie. Heerlik vir die manne wat kan en weet hoe om 'n nuwe 4x4-voertuig se werksverrigtinge te toets. Die verblyf was waarlik 'n plek van rus met 'n ongelooflike uitsig en vars lug. Alhoewel dit ongelooflik koud was, kon die kaggel heeldag en nag brand, bring net genoeg hout. Die trappe na slaaparea is iets wat ouer besoekers in gedagte moet hou. Ek is ongelukkig bang vir trappe so vir my was dit moeilik. Alles was silwerskoon en gerieflik, daar was niks kort, die kamerjasse in die stort was 'n baie verwelkome gesig. Ons sal vir sseker weer gaan wanneer die weer warmer is aangesien ons graag will stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stoffel C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke ligging in pragtige omgewing met vistas tot aan die einde van die wêreld.

'n Pragtige plekkie wat mens moet besoek indien jy 'n natuurmens is en jy 'n voertuig het wat dit sal toelaat. Die pad soontoe is rof, maar die beloning aan die einde maak dit die swoeg werd! Net jammer dat dit net twee mense kan huisves, want mens sal die ervaring wil deel met meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die mooiste uitsigte en pragtigste natuur waarin jy jouself bevind.

Dit is ook baie rustig en het baie plek om te gaan stap en die natuur te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie Ian, vir jou terugvoer. Tot volgende keer.
Vriendelike groete

Klipspringer Berghuisie
Jörg S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jörg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience up in the mountains in a beauitiful stone house far away from everything.

Nice hikes, wonderful sunrise, and sunsets, and quietness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Jörg.

Klipspringer Berghuisie
Matthew S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect little hideaway in the mountains.

We spent two nights here and it was the most wonderful place. The views were beautiful (when we could see through the mist and clouds) and the house met all our expectations. We'll hopefully be back sometime soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Thank you for your feedback, Matthew. Looking forward to your next visit.

Klipspringer Berghuisie
Shaun E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunningly secluded location. Great spot to get away and unwind.

Location was as described, everything we needed for a break from the rush of the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Thank you, Shaun.

Klipspringer Berghuisie
Herbert S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Herbert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot teleurstelling.

Ek het nie reggelees nie, dit is 'n 4x4-roete tot bo by die Kliphuis, ek het nie een nie, net gewone difflock en dit werk nie. So, lees die opskrif! Het eienaar laat weet en soos dit maar gaan is dit 'n besigheid en ek verloor die drie dae se verblyfgeld. So, as jy dink om Kliphuis toe te gaan, maak maar seker jou voertuig kan dit doen. Hulle moet dit in groot, rooi letters skryf! Wou net 'n stil naweek hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

So jammer dit is hoe jy reageer en voel, na menigte skriftelike bewusmakings en waarskuwings, selfs in rooi. Ook die onregverdige gradering, sonder om daar te bly. Meneer jy het selfs teenoor my erken dat jy 'n kans gevat het.

Klipspringer Berghuisie
Wayne G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

An incredible weekend, both the cottage and the setting were perfect. Highly recommend.

I do not think our stay could have turned out more perfect than it was. An amazing cottage set in a beautiful, remote and quiet fynbos landscape. During the day it was incredible to hike the area and at night the cold weather outside made sitting inside around a cosy fire the perfect way to end the day. The 4x4 route in was fine and fun to experience. Highly recommend this idyllic spot.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murray H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray H

Fantasties!

Uitsig oor alles in die omgewing van daar ver bo af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie Murray.

Klipspringer Berghuisie
Stefan R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Uitstekend. Uniek.

Die afgesonderde ligging, die pragtige kliphuisie en die natuurskoon maak van hierdie wegbreek 'n unieke ervaring. Dit is netjies, funksioneel en stil, weg van die allerdaagse geraas en die ideale geleentheid om totaal weg te breek. Kan nie wag om weer te besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie. Julle is model gaste, met die puik toestand waarin julle Klipspringer agter gelaat het. Sien uit na jul volgende kuier.

Klipspringer Berghuisie
Glenn A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nicely appointed accommodation in stunning setting.

If you want to feel like you are really getting away from it all, this is a great option. Views to forever, from on top of the world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uitstekende wegbreek.

Ideal vir mense wat wil wegkom van die stad se gejaag, net jy en jou geliefde. Mooi uitsigte en heerlik stap in die fynbos. Die gasvrou het ons ook heerlik bederf. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Was aangenaam om julle te akkomodeer! My plesier om gaste te bederf!

Klipspringer Berghuisie
Rainard L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte area waar die wêreld weg raak en jy met jou eie gedagtes kan ontspan.

As jy nodig het om weg te raak van die besige wêreld met al sy dinge, en tyd in natuur soek weg van tegnologie sal ons beslis die Klipspringer aanbeveel. Pad op is vir seker net gemaak vir 4x4-voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Birgit M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Birgit M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klipspringer is a magical place.

A hidden gem with the most breathtaking views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Thank you for your positive feedback. Looking forward to your next visit.

Klipspringer Berghuisie
Cr S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cr S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik wegbreek met stilte.

Baie lekker ontspan in die stilte en die pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Ek is bly om te hoor julle het die tydjie in die berg geniet.

Klipspringer Berghuisie
Anthea D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende en unieke wegbreekplek.

Perfekte plek om weg te kom van als af. Pragtige natuurskoon en fynbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Anthea, dankie vir jou terugvoer. Tot 'n volgende keer.

Klipspringer Berghuisie
Charlie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker weer terugkom!

Great tyd en die 4x4-roete op was nie te erg nie. Was gelukkig om daar te wees terwyl dit gesneeu het so was super spesiaal. Vat net genoeg hout saam sodat die vuurtjie die heeltyd brand, dis baie koud! Kom vir seker terug, dankie Marinda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Charlie.
Julle was inderdaad tydens die koudste tyd, in die huisie! Bly julle kon die sneeu beleef en "memories" maak vir oudag.
Groete

Klipspringer Berghuisie
Diane H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Solitude, beauty, silence and food for the soul.

You literally feel on top of the world. The perfect break, hikes, fireside and views for miles around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Truly a peaceful romantic getaway destination.

Romantic stone cottage under Pilaarkop Peak, high away in the Riviersonderend mountains. Nobody around for miles and miles. What a treat to share this piece of heaven surrounded by incredible fynbos and sandstone in the Cape Overberg. Cottage hosts a huge fireplace and a luxury loft double bed. Happy place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Thank you Dean for your feedback! Guests like you make it possible to stay positive and drive 50km with a smile to get Klipspringer ready for you. Kind regards
Marinda

Klipspringer Berghuisie
Mauritius D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top 10 ontspan plekke ter wêreld.

Ongelooflike plek. Ons gaan beslis weer bespreek. As jy hou van bietjie 4x4 maar is ook nou nie 'n pro nie, is die pad op 'n avontuur op sy eie wat jou nuwe hoop gaan gee in jou voertuig en bestuur vernuf. Huisie is baie skoon en netjies. Ons gaan vir seker plek probeer bespreek in die middel van winter ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek sien julle dan binnekort weer.

Klipspringer Berghuisie
Melanie M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en still.

Was hier vir 'n naweek en het dit baie geniet. Dit was still en die uitsig was asemrowend. Die huis verskaf al die geriewe wat mens nodig het en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Beste Melanie,

Baie dankie vir jul terugvoer na 'n naweek by Klipspringer en ook ondersteuning by Lord's Wines. Mag die ervaring julle terugbring vir nog vele lekker kuiers. Spoedige beterskap met die voet en mag die krukke sommer gou eenkant gelos word.

Groete,
Marinda

Klipspringer Berghuisie
Jan K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie mooi en amazing uitsig.

Wat 'n great wegbreek. Vat genoeg hout saam en die 4x4 experience was ongelooflik. Dis 'n lekker ervaring gewees. Marinda was great gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer Jan. Groete tot volgende keer.

Klipspringer Berghuisie
Jacques B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

As jy die stad se roesemoes wil afskud of as jy net n bietjie rus vir jou siel benodig bepreek 'n naweek by Klipspringer. Pragtige natuurskoon, helder hemelruim en silwerskoon akkommodasie. Dit was vir ons heerlik om vir een naweek net geen mense te entertain nie en Marinda het uit haar pad gegaan toe ons vroeër as beplan opdaag. Terloops, glo maar die aanbeveling, jy het 'n 4x4 nodig (selfs 'n huurkar gaan nie daar uitkom nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie Jacques, vir die mooi beskrywende en positiewe terugvoer. Dankie ook vir die vriendelike gebaar om boeke te skenk. Altyd welkom!
Mooi loop, tot 'n volgende keer.
Marinda

Klipspringer Berghuisie
Heibrie W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heibrie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

Die stilte en rustigheid was so lekker, stukkie hemel. Baie dankie Marinda vir julle moeite... en die opvolg. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie Heibrie vir jou terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Marinda

Klipspringer Berghuisie
Laetitia V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese en skoon huisie in fantastiese natuurskoon.

Heerlike wegbreek en die 4x4-roete om daar te kom, groot pret. Wees bedag dat daar nie son of wind skuiling buite die huisie is nie, so neem jou "gazebo" saam vir windstil dae en stokperdjies/boeke om jou binnenshuis besig te hou wanneer die wind teveel raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit word opreg waardeer.

Klipspringer Berghuisie
Elzette H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Hierdie is beslis 'n plekkie om te besoek. 'n Naweek is dalk te kort. Jy sal nie teleurgesteld wees nie. Vat genoeg hout saam! Baie dankie Marinda dat ons kon deel in jul awesome plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie Elzette en nogmaals baie geluk met die groot stap. Amper genoeg gesneeu.

Klipspringer Berghuisie
Melt V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doodstil met asemrowende uitsig.

Baie netjiese, mooi gerieflike huisie met natuurskoon en stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie Melt.

Bly julle het die wegbreek geniet.
Tot volgende keer.

Klipspringer Berghuisie
Hendrik V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemelse ervaring!

Ons het so lekker gekuier! Die absolute stilte en die natuurskoon was asemrowend. Klipspringer is die perfekte wegbreek van alles wat mal is. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Clayton en Aldorene!

Dit was aangenaam om julle te ontmoet. En net die mooiste wense vir die volgende 20 jaar verbintenis.

Marinda

Klipspringer Berghuisie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik.

Dit was 'n uitsonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Dankie julle, ek is bly as julle die tydjie geniet het!

Klipspringer Berghuisie
Elsa G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Om weer een te word met jou siel en jou maat is dit beslis die plekkie om te kies. Die feit dat daar nie elektrisiteit is nie dwing jou om deel van die natuur te word en dit met jou maat te deel. Ek en my man het lewensryker huis toe gegaan na ons naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipspringer Berghuisie se terugvoer

Elsa, baie dankie vir jou terugvoer. Dit is vir ons lekker om te hoor dat Klipspringer vir julle net so spesiaal is. Juis daarom deel ons dit graag met ander. Mooi loop tot 'n volgende keer.
Vriendelike groete,
Marinda

Klipspringer Berghuisie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Toren 4x4, Olifantsdoorn, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0054eb4b9a975e867a48c01e8141dd2c7d50deb8ed815e9c539342a57994363f8e2608a07ea93d3c7d68a7250553873ee03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Groot Toren Olifantsdoorn 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035621810122 19.91255724697