LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klipspringer Lodge | LekkeSlaap
+30

Klipspringer Lodge

5 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykweg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klipspringer Lodge bied B&B en is tussen berge en grasvelde net 30 minute vanaf Nelspruit geleë. Dié lodge is ook net 'n entjie se ry vanaf verskeie natuur- en wildreservate.

Daar is 14 eenhede en elke eenheid het slaapplek vir 2 tot 4 gaste met 'n dubbelbed en/of ekstra enkelbeddens vir kinders. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, asook toegang tot 'n privaat badkamer.

Ontbyt word bedien in 'n à la carte-restaurant waar middag- en aandete ook gereël kan word. Verder is daar 'n kroeg en swembad op die dek waar skemerkelkies geniet kan word. Daar is ook 'n groot konferensiesentrum vir 50 afgevaardigdes met 'n oorhoofse projektor en mikrofoonstelsel.

Wandel rustig rond en kyk of jy die kameelperde, sebras, blouwildebeeste, blesbokke, impalas en ander soogdiere kan gewaar. Daar is ook verskeie voëlspesies te sien.

Die lodge kan ook toere na die Krugerwildtuin reël wat sowat 40 minute se ry is, asook die Panoramaroete, Pelgrimsrus en Graskop.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 5 resensies vir Klipspringer Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ligging

  • Uitkykweg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Klipspringer Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykweg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMmUyYzEzLWE5MWQtNGRhMi1iMTZiLTFmMDI5MTQ5YWU5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 Uitkyk Road Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.565315 31.061533
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!