LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klipspringer Lodge | LekkeSlaap
+30

Klipspringer Lodge

5 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 5 resensies vir Klipspringer Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.8/5
Cornia B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornia B
Saam met vriende

Baie persoonlike diens.

Lieflike plek. Eienaar is betrokke met alles en is baie toeganklik.

Jan H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie die geld werd nie. Jy het 4x4 nodig.

Eerstens het jy 'n 4x4 nodig om by die lodge te kom. Daar is baie beter, luukse akkommodasie beskikbaar.

Deidré M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidré M
Gesin met klein kinders

Tranquil environment, good value.

A few kilometers of not-so-easy dirt road (won't be easy for small, low cars with poor road-holding), but worth the drive. Friendly reception, attentive host and hostess. Good value accommodation and meals. Strongly advise pre-booking meals (other than breakfast).

Mpho M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mpho M
Gesin met klein kinders

It is good place for relaxing, but not for family or friends outings.

The lodge is a clean, beautiful environment and the customer service was very good, but don't have activities for children and friends outing. And because of the road conditions its difficult for a small car to drive in and out of the lodge.

Rinus V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Rinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie volgens verwagting nie.

Die omgewing was baie mooi en rustig presies wat ons wou hê. Die verblyf self was nie soos ons verwag het volgens die foto's op die webwerf nie. Die kliëntediens was op standaard, maar daar was onverwagte kostes wat nie bevestig was tydens die besoek nie. Die stortkop was stukkend, beddens baie ongemaklik en die bed se pote was gebreek met spykers wat uitgesteek het en kan lei tot 'n besering. Buffet ete sal 'n beter opsie wees of self-catering. Ons sal nie maklik weer van hulle diens gebruik maak nie, want dit voel werklik nie of jy waarde vir geld kry nie.

Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykweg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMmUyYzEzLWE5MWQtNGRhMi1iMTZiLTFmMDI5MTQ5YWU5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 Uitkyk Road Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.565315 31.061533
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!