Klipwagter

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Klipwagter is 'n drieslaapkamer-selfsorghuis met 2 verdiepings. Die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer, 'n enkelbed in die sitkamer en 'n aparte ingang van buite af.

Die onderste verdieping het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die onderste verdieping het ook 'n aparte ingang.

Albei verdiepings is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n drieplaatstoof op die onderste verdieping en 'n klein tweeplaatstoof op die boonste verdieping. Daar is TV's met volledige DStv, DVD-spelers en 'n verskeidenheid DVD's. Warm beddegoed, linne, handdoeke, kombuisware en eetgerei word voorsien.

Elke eenheid het 'n stoep met 'n uitsig oor die dorp en die platorand. Draagbare Weber-braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Klipwagter sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Klipwagter gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za