Kuruman Akkommodasie by Klipwerf Gastehuis | LekkeSlaap
+18
+18

Klipwerf Gastehuis

106 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R830 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 76, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Klipwerf Gastehuis bied unieke en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Kuruman. Die restaurant en winkels is loopafstand van ons af. Ons geriewe, dienste en tariewe is gemik op sakereisigers en oordeelkundige vakansiegangers wat op soek is na persoonlike diens en 'n huislike ervaring, maar wat nie gehalte en professionaliteit wil inboet nie.

Ons het slaapplek vir 50 gaste in 24 eenhede. Elke eenheid is toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n yskassie. Gaste het ook toegang tot 'n swembad, 'n rustige tuin, en braaigeriewe.

'n Wagoeddiens is beskikbaar op versoek en daar is veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 106 resensies vir Klipwerf Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hoofstraat 76, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Klipwerf Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 76, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzOWQzMDZjLTZiMWQtNDg5Mi05MzBlLThjMTk4M2NjMjg4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R830  per nag (vir 2 persone) 106 5 1 5 76 Main Road Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.46389 23.4321099
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za