LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klitz Gras Chalets | LekkeSlaap
+42

Klitz Gras Chalets

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir Klitz Gras Chalets
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Adriaan C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontevrede.

Ek het 7 maande terug bespreek vir 'n troue. Volledige bedrag betaal. 2 maande terug is die bruid oorlede en ek het dadelik gekanselleer. Die diens is onvriendelik en traag. Op die einde is slegs sowat die helfte van my betaling terug betaal. Dit is daglig rowery. As daar nog 'n 10 - 20% kansellasiefooi was, is dit nog aanvaarbaar, maar 50% nee. Ek sal die mense onder geen omstandighede aanbeveel nie. Hulle het 7 maande met die geld gesit en dan nog so belaglike kansellasiefooi saam met ongeskiktheid.

Ronnie J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie J
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Gholf Mpumalanga finaal gespeel. Kon enige tyd skakel as daar 'n probleem was. Was goed verwelkom. En alles was mooi uiteengesit. Sal enige tyd teruggaan soontoe.

George M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will be back anytime.

The wife and I stayed 1 night on the way to the Kruger Park and what a nice place. Friendly reception, clean and comfy with an awesome view right on the dam. We go to the Kruger every year, and Klitz Gras is our new overnight pit stop.

Klitz Gras Chalets's terugvoer

Thank you. You are always welcome here, it's our pleasure to have you here.

Klitz Gras Chalets
Jeanette F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, maklik om te vind, naby 'n eetplek wat heerlike kos voorsien.

Voertuig agter elektroniese hekke is 'n groot pluspunt. Heerlike eetplek naby. Mooi omgewing. Mens moet 'n entjie met jou bagasie loop, hoewel dit nie te ver is nie. Die oormaat versierings is seker maar 'n kwessie van smaak.

Chantal D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D
Saam met vriende

Asemrowend.

Ek myself sal definitief weer gebruik maak van hulle akkommodasie en so sal ek hulle aanbeveel. Die plekkie is beautiful, netjies en baie rustig. Vir 'n vinnige wegbreek van die dorpslewe vir 'n naweek of net 'n aand is dit die ideale plekkie om heen te vlug.

Pieter M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter M
Gesin met tieners

Die doel van ons verblyf was om te oornag sodat ons die volgende môre uitgerus verder kon reis, maar dit was nie 'n aangename ervaring nie.

Die ligging, alhoewel baie mooi en landelik, is net te naby aan die pad waar swaar voertuie heelnag lank met groot gedreun Lydenburg binnekom vanaf Dullstroom. Verder het Klitz Gras geen elektrisiteit gehad van ongeveer 1:00 in die oggend nie (Dit was net Klitz Gras, want die res van Lydenburg, en selfs die winkelsentrum reg langsaan, het wel krag gehad). Dit het beteken dat ons nie eers 'n koppie koffie kon geniet voor ons vertrek nie, so ons was genoodsaak om by 'n plaaslike restaurant te stop vir ontbyt en 'n koppie koffie. Op 'n positiewe noot - die eenhede is netjies en gerieflik, en die perseel het baie interessanthede.

Klitz Gras Chalets's terugvoer

More Pieter, i.v.m die krag, vanaf die bruggie as jy uitgaan uit die dorp is plaaskrag, en nie meer musipaliteit nie. Ons val dus onder plaaskrag, dis hoekom ons krag af was en die sentrum langsaan krag gehad het. Ons was ook nie bewus van die krag wat afgegaan het nie, aangesien ons 'n groot kragopwekker het wat altyd aan is as die krag af is. Jy moes ons net vroeg geskakel het. Jammer daaroor. Die trokke is ongelukkig die hele Lydenburg dorp se straf! Hulle ry nou tydelik 'n ander pad terwyl hulle die bambi pad herstel wat die trokke alreeds kapot gery het. Jammer oor alles.

Klitz Gras Chalets
Frans H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans H
Saam met vriende

Baie lekker daar gebly.

Baie lekker hier gebly, sal graag weer baie goeie diens ontvang.

Klitz Gras Chalets's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit!

Klitz Gras Chalets
Lara P - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik, herinneringe sal klou soos klitsgras.

Ontvangs baie gasvry. Ons het die verblyf baie geniet. Die verblyf en dekor is ongelooflik. En die diere 'n absolute bonus. Die baie leesstukkies buite en teen die bome, asook al die detail in die tuin uitstekend.

Klitz Gras Chalets's terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar, ek waardeer dit!

Klitz Gras Chalets
Ria D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, rustig.

Sien die sterre.

Klitz Gras Chalets's terugvoer

Baie dankie, waardeer.

Klitz Gras Chalets
Ben B - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit is 'n pragtige plek. Ons sal weer daar gaan oornag.

Klitz Gras Chalets's terugvoer

Baie baie dankie vir jou mooi review.

Klitz Gras Chalets
John S - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S
Gesin met tieners

Defnitief een van die beter keuses wat ek nog gemaak het itv verblyf!

Ek het al op ander plekke slegte ondevindings gehad met verblyf maar hierdie was beslis nie een van hulle nie. Dankie Klitz Gras!

Klitz Gras Chalets's terugvoer

Baie dankie! Ek waardeer dit!

Klitz Gras Chalets
Grant G - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant G
Gesin met tieners

Well managed establishment

The Management were more than helpful and accommodating. The Klitz Gras Chalets were in brilliant condition and well kept.

Klitz Gras Chalets's terugvoer

Thanks so much.

Klitz Gras Chalets
Reani V - Jul 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reani V
Gesin met tieners

Excelent place, clean and neat, good rates, will come again

Excellent, good rates

Sietse V - Mrt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sietse V
Gesin met klein kinders

The stay was very nice

The stay was very nice , thank you!

Lizel K - Feb 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel K
Gesin met tieners

Peacefull

The stay at Klitz Gras was one of the most peacefull accomodation we have stayed in. Thank you.

Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoen straat, Dullstroom-afrit, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiZDY1MmMyLWI3ZWYtNDQwYS1iM2RlLTVlN2EwMzRkNGNmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 Viljoen st Dullstroom turn-off 1120 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.113949359225 30.447138547897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!