Leisure Bay Akkommodasie by Klmusabi Flat | LekkeSlaap
+6

Klmusabi Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouda-laan 1239 , Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klmusabi Flat is op die eienaars se residensiële eiendom in Leisure Bay en dit is 1,6 km van Leisure Bay se swemstrand af.

Die woonstel is in 'n netjiese tuin en die gaste kan gebruik maak van die swembad en braai-area op die perseel. Die eiendom het 'n elektriese heining en 'n afstandbeheerde hek. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n TV met 'n volle DStv-pakket. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Klmusabi Flat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Barracouda-laan 1239 , Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouda-laan 1239 , Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqFBCFz6N3ZygWmnI9l4dXcFNwuI4w8rTfldYwcZoS6cmKX95ln?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 170  per nag (plek vir 2) 1239 Barracouda Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.013511036744 30.246319271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za