Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloof Street Hotel

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2023 tot 30 Apr 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 114 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheedestraat 8, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kloof Street Hotel is in die gewilde Kloofstraat naby die Kaapse middestad. Dié hotel bied ruim slaapkamers en 'n swembad op die dak.

Kloof Street Hotel se kamers is modern en spog met Lion Roars se ikoniese styl. Daar is Pods, Luukse Kamers, Luukse Suites en Luukse Suites met uitsigte om van te kies. Sommige kamers het stoepe.

Daar is 'n restaurant en koffiewinkel op die grondverdieping. Die hotel spog ook met 'n gedeelde werkspasie en konferensiegeriewe vir diegene wat 'n bietjie moet werk.

Veilige parkeerplek is in die kelder beskikbaar en 'n sekuriteitswag is aan diens om voertuie te beskerm. Neem asb. kennis dat parkeerplek teen 'n addisionele koste beskikbaar is. Tref asb. vooraf reëlings om van hierdie diens gebruik te maak. Die ingang na die parkeerplek is halfpad in Dorman-straat aan die regterkant.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Kloof Street Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Rheedestraat 8, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kloof Street Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 114 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheedestraat 8, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebbfde5b6888593182a9970e2d07c5d2162676740d9d1048da48f26bed2e4a5914c3744c5a332c3dece1156dd2d80953c073?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 740 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 8 Rheede Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.92889123122 18.412049991402