LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kloofendal Guesthouse | LekkeSlaap
+43

Kloofendal Guesthouse

32 resensies
Gastehuis
Hawaii - Slaapplek vir 2
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n toegeruste kombuisie met 'n groot inrolstort en -bad. Die kamer is ideaal vir 'n kwadrupleeg of bejaarde gas. Die koninggrootte-bed kan in 2 enkelbeddens omskep word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Londen - Slaapplek vir 2
Vanaf R720
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamer is soortgelyk aan New York en het 'n en suite-badkamer en 'n stylvolle kombuis met 'n ingangsportaal wat met New York gedeel word. Hierdie kamer is dus perfek vir sakevennote of goeie vriende wat naby aan mekaar, maar tog privaat wil wees. Die eenheid het sy eie tafel en stoele op die dek. 'n Kinderbedjie en bababed kan vir 1 of 2 kinders voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mauritius - Slaapplek vir 2
Vanaf R780
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n Mauritius-tema en het 'n kombuisie en 'n interessante aantrek-area wat deel is van die en suite-badkamer. Die kamer het sy eie privaat ingang met 'n skuifdeur wat na 'n dek lei. Die dek het 'n tafel en stoele wat oor die tuin- en swembadarea uitkyk en word uitsluitlik deur die kamer se gaste gebruik. 'n Kinderbedjie en bababed kan vir 1 of 2 kinders voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Parys - Slaapplek vir 3
Vanaf R780
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n Parys-tema en het 'n koninggrootte-bed. Die kamer is geskik vir 'n paartjie en 'n baba. Die koninggrootte-bed kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. 'n Ekstra kinderbed of bababed vir 1 kind onder 5 jaar kan voorsien word. Die kamer het 'n toegeruste kombuisie en 'n luukse en suite-badkamer met 'n stort en 'n hoekbad. Die kamer het 'n uitsig oor die tuin en sy eie ingang via 'n skuifdeur vanaf die dek. Die dek het 'n tafel en stoele wat oor die tuin- en swembadarea uitkyk.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Madrid - Slaapplek vir 4
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Daar is ook 'n en suite-badkamer en 'n kombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galenastraat 79, Kloofendal, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMTY5YTI1LTQ4ZmQtNGFhNC04M2M2LTgzYjkzZWM4ZWYxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 79 Galena Street Kloofendal 1724 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.125355932868 27.8770378232
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!