Kloofendal Akkommodasie by JoziStay - Kloofside Guest House | LekkeSlaap
+15

JoziStay - Kloofside Guest House

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir JoziStay - Kloofside Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Joane M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane M
Gesin met klein kinders

Beslis 'n lieflike oornagplek.

Beslis die moeite werd. Skoon, netjies en veilig. Sal beslis weer daar oornag.

Johan K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Gesin met tieners

Gemaklik en privaat.

Rustige omgewing. Genoeg winkels vir die nodige.

Michelle B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely place!

We loved staying at Jozi Stay - Kloofside. We slept over on Saturday evening, 16 November 2019 and loved the friendly welcoming from the owner, clean, neat and comfortable space we could relax in. I can really recommend this to any one. Thank you.

Rentia M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia M
Gesin met klein kinders

Lekker gebly. Netjies, skoon en modern.

Beddegoed van goeie gehalte. Gasheer baie hulpvaardig en vriendelik. Netflix en Showmax 'n groot bonus. Ligging is goed ─ nie te ver van restaurante af nie. Dankie ─ sal weer daar bly.

Lewies V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lewies V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike mense en 'n besonderse netjiese plek.

Ons het baie gerieflik en lekker gebly, die plek is baie netjies en modern, ek sal die plek met liefde aanbeveel.

Lanie B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie knus.

Ek beveel hulle vir almal aan, puik diens, baie vriendelik en hulle laat jou welkom voel. Dis baie veilig daar en die ontbyt is fantasties. Baie dankie vir die lekker bly.

Temitope O - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Temitope O
Enkelreisiger

Kloofside Guest House is a home away from home.

I enjoyed my stay in this apartment, the manager and his wife, Emma, were so friendly. I felt as if I was home, they rendered every assistance needed. I will not hesitate to revisit again.

JoziStay - Kloofside Guest House's terugvoer

Thank You so much Temitope. You are welcome anytime!

JoziStay - Kloofside Guest House
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topaz-laan 73, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy3E01Pp6UW81n7UyNhhKEFKhZ6G22pLEjkepG1s1xyYbvv5Nvk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 3 persone) 7 5 1 5 73 Topaz Avenue Kloofendal 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.129926436973 27.888637495701
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za