Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloofsig Holiday Cottages

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 50 resensies vir Kloofsig Holiday Cottages
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Sybrand S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sybrand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir seker sal ek dit vir niemand aanbeveel nie!

Slegste bespreking ooit! Daar is 'n lokasie direk agter die gastehuis. In 'n besige, gejaagde lewe betaal mens baie geld om te gaan rus. Dit was egter als behalwe wat ons kon doen. Van Vrydagaand af regdeur tot Sondagoggend het die lokasie oorverdowende musiek onophoudelik gespeel. Ons het besluit om Sondagoggend so vroeg as moontlik te ry net om van die geraas af weg te kom. Ons het erg gesukkel om die kontakpersoon vir die gastehuis (let wel, die enigste kontakpersoon) in die hande te kry. Beveel hierdie plek vir geen mens aan nie! Bitter slegte ervaring!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thato M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Thato M
Gesin met tieners

The place was not clean.

The showers, sheets, and rest of the place was not clean. The manager was also not organised and a bit unprofessional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roenel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Roenel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek kort dringende opknapwerk!

Die tuine is baie mooi en huisies lyk mooi aan die buitekant. Aan die binnekant is die gordyne skraps, beddegoed moet vervang word. Die kombuis kort 'n goeie revamp! Die omgewing is nie goed nie met oorverdowende musiek wat heel aand tot volgende dag gespeel het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michell P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michell P
Gesin met tieners

Glad nie aan genaam nie.

Glad nie skoon nie. Het ander mense se braaivleis in die derde laai gekry. Die eetgerei is glad nie skoon nie. Geen WiFi, geen DStv, en geen elektriese komberse nie. Ons het gevra vir slaapplek vir 5 mense, maar ek moes op die bank slaap. Daar is geen uitsig soos hul gesê het nie. Ons moes alles toe hou, want die plek is in 'n buurt gebou en die mense raas tot 3 uur die oggend.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seipati M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seipati M

We really enjoyed our stay.

It is a very nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naledi M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Naledi M
Saam met vriende

It was lovely.

It was nice to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nosipho M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nosipho M
Saam met vriende

It was good, safe and peaceful.

Can you just please add a mattress cover, the sheet constantly slips away. The blankets in the main bedroom need some upgrading.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was goed, veilig en rustig.

Kan julle asb. net 'n matrasbeskermer opsit, die laken glip heeltyd weg. Die komberse in die hoofslaapkamer moet opgradeer word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanie M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zanie M
Gesin met tieners

Ons is baie goed ontvang, dit was al donker en die eienaar het ons geduldig ingewag.

Akkommodasie is skoon en netjies, maar kan doen met bietjie vernuwing. Dankie vir heerlike verblyf, reg langs die pragtige Graskop Gorge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon T
Saam met vriende

Lovely home base to travel from.

I wouldn't mind buying this place and putting up another 10 units. The property is huge and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ann G
Gesin met tieners

Kothuise netjies.

Enigste probleem was die dubbelbed se poot wat nie daar was nie. Dit het gevoel of die bed na een kant hang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elmien S
Gesin met klein kinders

Kloofsig het nie 'n kloof sig.

Met 'n naam soos Kloofsig het ek gedink ons sal uitkyk op die Graskop Gorge. Dit is wel oorkant die pad geleë, maar die sig was van alles behalwe die gorge. Die huisies het potensiaal, maar ons moes wonder oor hoe skoon die beddegoed is, 1 handdoek per gas, gordyne wat skaars vensters toemaak. Vir die prys het ek baie meer verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Juan B
Saam met vriende

Gerieflik

Oulike eenheid wat bietjie aandag kort aan die afwerking. Diens was goed en akkomodasie het sy doel gedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S
Gesin met klein kinders

Baie rustig

Probleem met mikrogolf uitgeklaar met eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl L
Saam met vriende

Lekker!

Rustig, Netjies en Vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en skoon.

Die cottage was volledig toegerus en baie skoon. Werner was baie vriendelik en het alles mooi verduidelik (TV). Twee moontlike punte van verbetering by Cottage 4. Die warmwaterkraan in die stort fluit verskriklik, die buurmense kan hoor wanneer iemand daar stort, en die check-out prosedure kan verbeter. Ek moes rondloop en soek vir die bediende om die sleutel en remote terug te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanett C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanett C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en vriendelike diens.

Baie donker in aand by ingang van hek. Sal voorstel dat hul lig op muur aanbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi G
Saam met vriende

Was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang en die plekkie was netjies en skoon en is elke dag skoongemaak. Al het ons nie n uitstekende uitsig gehad nie, was dit baie rustig en het ons gevoel ons is in die natuur. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winrie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Winrie S
Saam met vriende

Baie mooi uitsig van die informele nedersetting.

Die plekkie is netjies en Werner se diens was puik. Dit is net reg langs die burgemeenskap geleë wat Saterdagnag heelnag partytjie gehou. Ons het glad nie lekker geslaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edgar H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar H
Saam met vriende

Geen moeite is ontsien nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine C
Saam met vriende

Baie goed geleë.

Die huis was baie goed geleë vir al ons verskeie daguitstappies. Werner was ook baie behulpsaam. Ons was eers onsteld oor die nabyheid van die ander huise wat so bietjie mens se uitsig bederf, maar daar was regtig geen probleme met die bure gewees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anja K

Baie netjies maar bietjie duur vir dit wat mens kry.

Netjies maar onafgerond. Kan meer aandag gee aan detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fc M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fc M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, genoeg rus en stilte, maar tog naby besighede en toerismefasiliteite. Lekker kaggel en hout beskikbaar.

Soos gewoonlik het ons ons verblyf geniet. Nou al derde of vierde keer daar vir naweek. Ongelukkig was daar 'n ernstige probleem wat onvoorsiens opgeduik het. Die stort se warmkraan het Saterdagaand laat ingegee en kon glad nie toegedraai word nie. Die water het eenvoudig erg uitgeloop. Werner was ongelukkig Saterdag en Sondag elders en kon ons dus nie dat hy persoonlik kon kom kyk nie. Alles het meegebring dat daar geen warm water Sondag- en Maandagoggend was nie en ons moes Sondag die stopkraan telkens gaan toedraai en weer net oopdraai as ons water nodig gehad het, soos bv. vir opwasdoeleindes (kookwater) en toilette. Beslis onaangenaam, maar nie enigiemand se skuld nie. Werner het wel Sondag gekontak, maar geen loodgieter op 'n Sondag beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius D
Saam met vriende

Geld is goed bestee.

Baie aangename personeel en kamers - alles was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Kan gekyk word na gordyne voor die kombuisvensters vir meer privaatheid. Beddens / matrasse baie gerieflik. Kaggel 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henda P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henda P
Saam met vriende

Heerlik gebly in die oulike cottage!

Het baie lekker gebly en die huisie is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N
Saam met vriende

Baie netjiese ruim en skoon huisies.

Ons het baie lekker gebly - ek, my man en twee volwasse seuns. Die twee slaapkamers is lekker privaat met elk hul eie badkamers. Alles is baie skoon en netjies. Al wat gepla het 'n lawaaierige mede-vakansiegangers en musiek van permanente wonings langsaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gilia V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilia V
Saam met vriende

Compleet schoon huis.

Wel heel dicht bij volgend huisjes buiten Kloofsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jessica S

Heerlik.

Dit was baie heerlik. My enigste probleem is die trappie voor die kaggel - ek het my toonnael half afgeskeur omdat hy lyk soos die vloer en nie sigbaar is nie en een van die ander dames het ook haar toon bly stamp teen die ding. Ek het baie lekker gebly en onstpan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K
Saam met vriende

Het Kloofsig vir vriende bespreek as addisionele slaapplek vir ons groep - baie lekker!

Vreeslik skoon, netjies en goed toegerus, en alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Het nie self daar gebly nie, maar die vriende vir wie ek dit bespreek het, was baie tevrede. Dankie Werner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntshadi T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntshadi T
Saam met vriende

The place is nice and beautiful but towels are not changed daily.

We had a good stay and enjoyed ourselves and the owner was a friendly person. We wouldn't mind going back. The environment is wow! Thank you for your hospitality, Kloofsig owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
0/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorrette O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lorrette O
Gesin met klein kinders

Rustig en aangenaam.

Die behuising aan agterkant het gepla want daar is nie kantgordyne en gordyne op nie, so ons en die bure kyk reg in mekaar se huise. Jammer daar is nie speelplek vir kinders en swembad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fc M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fc M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Kaggel baie goed vir geselligheid. Voldoende apparaat, eetgerei ens. Vriendelike diens van Werner en eggenoot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip F
Gesin met klein kinders

Die kothuise se leefruimte is baie groot.

Die eenheid het twee badkamers wat 'n groot bonus is. Die eenheid is 'n huis, nie 'n rondawel nie, wat die vertrekke lekker groot maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agrineth K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agrineth K

Up to standard, all-in-one, cosy, secure and peaceful lodge. Friendly staff. Reasonable pricing.

My friends and I needed a lodge to stay at for a weekend while visiting Graskop. We struggled to find one as we were 5 and most places only catered for 4 or 6 people which was very inconvenient. Finally we found just a perfect place - Kloofsig Holiday Cottages. Up-to standard, cosy, secure, safe, very clean and peaceful place. It has everything one needs to enjoy one's holidays without distractions. Friendly staff and management. We would definitely stay at Kloofsig the next time we visit Graskop again! I sure recommend Kloofsig to others who would like to visit the beautiful town of Graskop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Antoinette O
Saam met vriende

Gemiddeld.

Eenheid het net basiese goed in. Alhoewel skoon. Uitsig teleurstellend. Na 40% afslag is dit steeds nie koste-effektief nie. Dis basies net oornagplek met geen ander fasiliteite nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloofsig Holiday Cottages se terugvoer

Kloofsig Holiday Cottages word nie as 'n oord met sport geriewe, winkels en dies meer geadverteer nie. Dit bied selfsorg vakansie huise vir gaste wat die Panorama Roete wil besigtig en die natuurskoon om Graskop wil geniet. Die eenhede beskik slegs oor die basiese benodighede.

Ons kan ongelukkig nie bekostigbare akkommodasie vir gaste bied met 5-Ster geriewe teen R220 per persoon nie. Die eienaar van Kloofsig bied wel ander luukse akkommodasie in Graskop teen R600 per persoon, indien dit beter geskik vir u behoeftes sal wees.

Kloofsig Holiday Cottages
Helene B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helene B
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly. Die huisie was volledig toegerus met alles wat mens nodig het.

Ek wil net voorstel dat hulle groter braaibakke of braaidromme kry vir die eenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene D
Gesin met tieners

Netjies en naby alle besienswaardighede.

As gerief, netheid en prys jou kriteria is vir 'n paar dae se uitrus, is Kloofsig net die plek. Die uitleg van die huisies is oulik met 2 slaapkamers weerskante van die leefvertrekke. Die netjiese informele nedersetting is so 20 m van jou venster, maar pla nie regtig nie, behalwe vir heelnag raserige kuier oor Kerstyd. Die slaapkamervensters en kuier en braaiplek is weg van die bure. Ons het veilig gevoel. Ek sou tog Werner aanbeveel om dakwaaiers in te sit vir die hitte en muskiete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Puik en ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandi D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandi D
Gesin met klein kinders

Erfenis naweek weg.

My eerste indruk was "Oh my word, waar is die plek geleë?" dis dan reg langs die RDP-ontwikkeling en dis dus jou uitsig. Les vir die naweek: lees die resensies. Die braai-area is aan die anderkant van die huisie, op die stoep soos in die prentjie van die huis. Elke aand se braai onder die sterre was net wat ons stadsjapies nodig gehad het. Die geriewe is skoon en word ook daagliks skoongemaak. Dit was vir my 'n genot om te weet ek is die oggend uit en in die middae wanneer ons terugkom, is die huisie skoon. Die plek is net buitekant Graskop, oorkant Big Swing, so dis naby genoeg om inkopies te doen in Graskop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi V
Saam met vriende

Pleasant stay with good value for money and good customer service too.

See the ratings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ignitia P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ignitia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies plek met vriendelike diens!

Kan dit beslis aanbeveel en sal terugkeer soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fc M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en alles was nommerpas.

Lekker kaggel en kon dus, ongeag lekker weer, steeds vuur maak vir geselligheid daarvan saam met rooi wyn! Dit is nie in Graskop nie, maar naby genoeg om in te ry vir inkopies en ook lekker pannekoek by Harries. Ontvangs en diens was goed. Ons sal beslis weer, indien ons ouderdom dit toelaat, daar bespreek in die toekoms. LekkeSlaap se puik besprekingsdiens is ook vermelding werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sigrid W - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful and quiet, as well as convenient to travel in different directions daily.

At first we where a little nervious, about the proximity of the townships, but where pleasantly suprised by the peace and quiet even during the night. The cottages where nice and clean, and equipt with all the nessesary. We would recomment Kloofsig to any one that asks, as we found it to be value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendon M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was very well received and looked after.

Thoroughly enjoyed our stay. Cottage was cleaned each day. Received excellent service from Werner, the manager.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thuanitha P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thuanitha P
Gesin met tieners

Waarde vir geld tarief per dag is goed.

Dis skoon en ruim. Daar is spierwit linne en die handdoeke is heerlik vars! Dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M
Gesin met klein kinders

Lovely!

Perfect for our family long weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gerieflik gebly!

Gerieflike, ruim verblyf in stil omgewing! Alhoewel daar 'n hoofpad voor die perseel is en daar 'n woongebied agter die perseel is, het dit geen invloed op die rustigheid van die verblyf nie! Ek kan dié verblyf met vrymoedigheid aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1MzZlMTU0LThkM2ItNDE5Yy1hOTE0LWU0MDhhYTQzZGY5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 50 5 1 4 Portion 5 Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.94635283263 30.842182338238