Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloofsig Holiday Cottages

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Jan 2024 tot 31 Mrt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kloofsig Holiday Cottages is in Graskop geleë. Dié ou myndorpie in Mpumalanga is gemáák vir stadsjapies wat smag na 'n vinnige wegbreek.

Ons bied verblyf in 4 selfsorgkothuise, elkeen met slaapplek vir 4 gaste. Elke kothuis het 2 slaapkamers, 'n kombuis en 'n woonkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die woonkamer het satelliet-TV en 'n lieflike kaggel. Daar is ook 'n onderdakbraaiplek met buitemeubels. En elke kothuis het onderdakparkeerplek, 'n alarmstelsel en word daagliks skoongemaak.

Die volgende besienswaardighede is minder as 35 kilometer van Graskop af: die Bourke's Luck-kolkgate, Berlin-wateval, The Pinnacle en God's Window. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en gesinne.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 50 resensies vir Kloofsig Holiday Cottages
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Erfdeel 5, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Kloofsig Holiday Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1MzZlMTU0LThkM2ItNDE5Yy1hOTE0LWU0MDhhYTQzZGY5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 50 5 1 4 Portion 5 Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.94635283263 30.842182338238